Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barlinka Lane Self-catering Flatlet

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Stephen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great accommodation for a short stay. We needed some accommodation as we needed to stay 2 nights in Somerset West as my wife needed to have an operation on her foot and would be in plaster for one night and would have difficulty walking. Barlinka Lane was ideal as we could park close to the door of the flat and it was a short level walk to the flat. But the best of all was that the owner was kind enough to loan us a wheelchair which made moving my wife around a lot easier. The flat was clean and the twin beds were comfortable, the area is quiet and I spent an hour walking around the area and felt quite safe. The flat also has good security. A little warning: the wash hand basin is a little too high. I did not find it any problem and I am 176 cm. WiFi worked well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Baie goed, dankie. Die verblyf was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayleigh K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful and relaxing. Our stay was peaceful and relaxing. The host was so friendly. The check-in was quick and easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stiaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Was voorheen daar en sal weer gaan. Vriendelike ontvangs, stil omgewing in 'n besige stad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bokkie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Gerieflik, privaat, heerlike koel tuin gemaksone. Ons verblyf was gemaklik en aangenaam. Zelda was vriendelik en behulpsaam. Ons het niks kortgekom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brand L
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Lekka. Aanvanklik probleem met warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Madry J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Uitstekende, intieme plekkie. Niemand om jou of wat jou pla nie. Plek word weekliks, netjies skoongemaak deur die eienaar. Ons was glad nie in mekaar se pad nie. Ekt my eie sleutel vir hek gehad, so dit was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Diens was baie goed. Sal enige tyd aanbeveel. Die eienaar was baie gasvry en behulpsaam. Woonstel is baie netjies en duursaam toegerus. Was waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelie K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Rolstoel behoeftes maklik hanteer. Net die geyser opsie (bv. gas) vir vinniger warm maak om water te spaar met daai lang loop van kraan vir opwarm sal dalk help. Verder was ons gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Bo verwagting, van aankoms tot vertrek was alles net reg. Dit was soos ń huisie weg van jou eie ou plekkie, vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R795
R 795 R 557
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
R 795 R 557
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barlinkalaan 28, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47c40d3ad943eba809db58943ee03202165f5851b1b040d0f1661b77eedafa153880510c1e13601d55b6ee58dbdc9076a28c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R557 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 28 Barlinka Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.05891 18.83062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang