Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barn Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hedley J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Very nice! Very pleasant stay and the host was excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Soos om by die huis te kom, jy voel dadelik tuis. Ons het laat aangekom wat nie 'n probleem was. Die ontvangs was soos tuiskom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Dit was slegs vir oorslaap doeleindes, baie netjies en veilig. Baie naby die N1 geleë wat dit baie gerieflik maak vir 'n oorslaap. Baie skoon en netjies asook veilig. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker en gerieflik. Baie lekker binnebraai vir die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Ons het op die nippertjie bespreek en dit was absoluut die moeite werd! Ons het heerlik gebly, dit is gerieflik naby die N1 en perfek vir oorslaap op pad Kaap toe of terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa B
1 nag
5.0
Apr 2023

Rustige plaas-atmosfeer. Baie akkommoderend teenoor my aankoms en vertrektye en ook baie hulpvaardig en geduldig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon James J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Goeie geriewe en rustige omgewing. Goeie opsie om te oornag op lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Baie gerieflik naby die N1 afrit. Lekker gebly vir 'n tweede maal. Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardige gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Harry V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Aangename gasvrou. Goeie akkommodasie en waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Het die lang reis meer verteerbaar gemaak. Barn Guesthouse het aan ons verwagtinge en meer voldoen. Baie aangenaam gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Aljo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smaldeel Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwYjRlZGU5LTk4Y2ItNDQ0MS1hMWZjLTViOTI4NDgwNDYzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Smaldeel farm Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.895 27.208888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang