Barn Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Aljo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Hedley J - Jun 2024
Algehele gradering
Very nice!
Albert P - Apr 2024
Algehele gradering
Soos om by die huis te kom, jy voel dadelik tuis.
Ilse D - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was slegs vir oorslaap doeleindes, baie netjies en veilig.
Nic J - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Adri E - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het op die nippertjie bespreek en dit was absoluut die moeite werd!
Christa B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer.
Gideon James J - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie geriewe en rustige omgewing.
Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik naby die N1 afrit.
Harry V - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangename gasvrou.
Theo P - Okt 2022
Algehele gradering
Het die lang reis meer verteerbaar gemaak.
Juanita V - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Carina L - Jan 2022
Algehele gradering
Mooiste ruim kamers, heerlike kos, pragtige plaas en uitstekende diens.
Barn Guesthouse se terugvoer
Carina, baie dankie vir terugvoer. Groete, Aljo.
Eddie K - Okt 2022
Algehele gradering
Skep asem!
Charl K - Jun 2022
Algehele gradering
Warm, veilig en lekker plaasgevoel.
Renée K - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Piet T - Mei 2021
Algehele gradering
Niks kom kort nie. Heerlike akkommodasie. Die braaipak is fantastiese waarde en heerlik!
Charles M - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik vir oorslaap en maklik bereikbaar.
Charles M - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap. Gasvrou uiters behulpsaam.
Yvette D - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker vir een aand se oorslaap.
Victoria G - Des 2018
Algehele gradering
It was a convenient overnight stop that exceeded my expectations.
Pieter L - Mrt 2018
Algehele gradering
Slegs gebruik as oornag akkommodasie.
Marie S - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker gebly op die plaas.
Frances M - Jun 2014
Algehele gradering
A beautiful peaceful spot conveniently situated just off the N1
Linda G - Mrt 2014
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf met 'n vriendelike plaasatmosfeer.
Ursula J - Nov 2014
Algehele gradering
Spacious and relaxing
Pierre D - Mei 2014
Algehele gradering
Goeie netjiese skoon akkomodasie.
Sue L - Apr 2013
Algehele gradering
Loved our stay
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smaldeel Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang