Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barn Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Aljo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Barn Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hedley J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedley J

Very nice!

Very pleasant stay and the host was excellent!

Albert P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert P

Soos om by die huis te kom, jy voel dadelik tuis.

Ons het laat aangekom wat nie 'n probleem was. Die ontvangs was soos tuiskom.

Ilse D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Dit was slegs vir oorslaap doeleindes, baie netjies en veilig.

Baie naby die N1 geleë wat dit baie gerieflik maak vir 'n oorslaap. Baie skoon en netjies asook veilig. Baie goeie diens.

Nic J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic J

Baie lekker en gerieflik.

Baie lekker binnebraai vir die koue aande.

Adri E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E

Ons het op die nippertjie bespreek en dit was absoluut die moeite werd!

Ons het heerlik gebly, dit is gerieflik naby die N1 en perfek vir oorslaap op pad Kaap toe of terug!

Christa B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Rustige plaas-atmosfeer.

Baie akkommoderend teenoor my aankoms en vertrektye en ook baie hulpvaardig en geduldig.

Gideon James J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon James J

Goeie geriewe en rustige omgewing.

Goeie opsie om te oornag op lang reis.

Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B

Baie gerieflik naby die N1 afrit.

Lekker gebly vir 'n tweede maal. Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardige gasvrou.

Harry V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry V

Aangename gasvrou.

Goeie akkommodasie en waarde vir geld.

Theo P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P

Het die lang reis meer verteerbaar gemaak.

Barn Guesthouse het aan ons verwagtinge en meer voldoen. Baie aangenaam gewees, dankie.

Juanita V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Waarde vir geld.

Wonderlike plek om oor te bly tussen Bloem en PTA. Alles presies soos wat 'n mens sou verwag. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal beslis weer hier oorbly en langer as net een nag.

Carina L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina L

Mooiste ruim kamers, heerlike kos, pragtige plaas en uitstekende diens.

Baie mooi en skoon kamers met 'n lekker ekstra groot bed. Ons het aandete en ontbyt daar geniet wat heerlik was na dag se ry. Oulike plaasopset met spasie wat kinders en honde kan geniet. Aljo het baie mooi na ons gekyk.

Barn Guesthouse se terugvoer

Carina, baie dankie vir terugvoer. Groete, Aljo.

Barn Guesthouse
Eddie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie K

Skep asem!

Baie lekker gebly! Indien jy 'n oomblik soek om asem te haal is dit die plek vir jou, regte plaaslewe. Die kamers was netjies en skoon en ons was baie beiindruk. Die ontbyt was baie lekker, dankie Emma!

Charl K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl K

Warm, veilig en lekker plaasgevoel.

Dankie vir gasvryheid. Lekker warm en veilig geslaap.

Renée K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renée K

Fantastiese ervaring.

Vriendelik, behulpsaam, baie netjies, goed ingerig, veilig en baie mooi.

Piet T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet T

Niks kom kort nie. Heerlike akkommodasie. Die braaipak is fantastiese waarde en heerlik!

Te min plek om te beskryf. Ons beveel die Barn sonder enige voorbehoud aan. Gasvryheid, hulpvaardigheid. Heerlik!

Charles M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles M

Gerieflik vir oorslaap en maklik bereikbaar.

Naby N1 en maklik bereikbaar. Kamers netjies en goed toegerus.

Charles M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles M

Gerieflike oorslaap. Gasvrou uiters behulpsaam.

Baie netjies. Goed ontvang deur gasvrou wat baie behulpsaam was.

Yvette D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette D

Lekker vir een aand se oorslaap.

Barn Guesthouse het kwaliteit beddens en linne. Alles was baie netjies. Ons het ook die lekkerste aandete en ontbyt geëet teen ‘n billike prys. Ons honde was welkom. Al wat ons gemis het is ‘n swembad maar vir een aand was dit perfek en naby die N1.

Victoria G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G

It was a convenient overnight stop that exceeded my expectations.

The rooms were spacious and charming. It was perfect for our group.

Pieter L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Slegs gebruik as oornag akkommodasie.

Baie vriendelik ontvang. Het die plaasatmosfeer baie geniet.

Marie S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Lekker gebly op die plaas.

Dit was heerlik om by die vriendelike mense tuis te gaan. Die kamer en badkamer was pragtig toegerus. Die ontbyt was voortreflik!

Frances M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances M

A beautiful peaceful spot conveniently situated just off the N1

We loved our stay at Barn Guesthouse. Our room was already warmed by the heater when we arrived. The room was clean and pretty and very cosy. The shared kitchen facilities were great. The staff were lovely. I would definitely recommend this place.

Linda G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Skoon en netjiese verblyf met 'n vriendelike plaasatmosfeer.

Ons het net oornag en 03:00 weer vertrek. Met 'n lugverkoelde kamer was dit heerlik na 'n warm pad. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n langer kuiertjie, veral omdat daar etes ook bedien word.

Ursula J - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula J

Spacious and relaxing

We enjoyed our stay. The room was clean and well serviced. Spacious and relaxing. Only down side was on arrival the owner / a member of staff was not available at reception; and not answering their phone.

Pierre D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre D

Goeie netjiese skoon akkomodasie.

Baie goeie oornag verblyf.

Sue L - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sue L

Loved our stay

Willing to accommodate us even though we arrived late. The room was large and comfortable, perfect for one night stay-over.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smaldeel Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwYjRlZGU5LTk4Y2ItNDQ0MS1hMWZjLTViOTI4NDgwNDYzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Smaldeel farm Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.895 27.208888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang