Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barn Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Liza S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Het laat aand eers daar aangekom en is steeds vriendelik verwelkom. Baie lekker gebly, baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourandie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Het heerlik hier uitgerus. Vriendelik ontvang. Sal vir seker aanbeveel. Skoon, netjies en veilig. Alles wat jy nodig het na 'n lang dag op die pad. Lekker gesinskamer vir 5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanelize L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik gebraai en gekuier, lugversorging in die kamers was baie lekker. Aljo is 'n baie vriendelike gasheer, alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Absolutely stunning. Dit was so maklik net van die N1 af letterlik 2 min dan by lieflike groen gras, plaasatmosfeer mooiste sonsondergang, yskas vol versnaperings, net wat mens nodig het na ure se reis om weer voete op gras te sit!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hedley J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Very nice! Very pleasant stay and the host was excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Soos om by die huis te kom, jy voel dadelik tuis. Ons het laat aangekom wat nie 'n probleem was. Die ontvangs was soos tuiskom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Dit was slegs vir oorslaap doeleindes, baie netjies en veilig. Baie naby die N1 geleë wat dit baie gerieflik maak vir 'n oorslaap. Baie skoon en netjies asook veilig. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker en gerieflik. Baie lekker binnebraai vir die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Ons het op die nippertjie bespreek en dit was absoluut die moeite werd! Ons het heerlik gebly, dit is gerieflik naby die N1 en perfek vir oorslaap op pad Kaap toe of terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Goeie geriewe en rustige omgewing. Goeie opsie om te oornag op lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Aljo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smaldeel Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c917dbdc42e30b014be9d77aa508fbf9e775d642c93be05fdbd2e49faf98efbf0916b8af949c60d4ec8b6856de69ad4858d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Smaldeel farm Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.895 27.208888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang