Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barn Owl Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hectorskraalweg H4, Modderfontein-plaas, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Barn Owl Cottage is 'n wegbreekplek op 'n plaas net 17,5 km vanaf Stilbaai. Die vakansiekothuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal vir gesinne of vriende is wat op soek is na rustige verblyf.

Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n solderkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n ingeboude braai.

Die huis is heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en gebruik sonkrag en 'n gasgeiser. Die huis lei na 'n groot erf met sitplek en 'n kaggel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hectorskraalweg H4, Modderfontein-plaas, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hectorskraalweg H4, Modderfontein-plaas, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA173964d195c5a586738415fbfbb9b132c398a4711f06cfbf09298efc907fc1c95511a7bbdd583a8a92b72a835b2d702fac8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 5) H4 Hectorskraal Road Modderfontein Farm 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.260949767451 21.397180571234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang