Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnacle Tree Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Colin H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

We had a very relaxing, happy time and a friendly, charming hostess. Lovely cottage, had such an enjoyable stay in a very pretty, peaceful suburb. In easy reach of the town and surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige blyplekkie. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Barnacle Tree Cottage
Baie dankie vir die resensie! Julle was aangename gaste en het alles so netjies gelos!

Mia D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Amazing stay. Very safe and quiet area. We really enjoyed our stay, would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Fantasties 4 jaar gelede, fantasies nou! Ons het vir jaar gelede in 2019 by hierdie heerlike selfsorg eenheid oorgebly. Nou weer in 2023 en dit is steeds fantasties. Pat is 'n uitstekende gasvrou! Alles wat jy nodig het en die wasmasjien vir langer verblyf is wonderlik. Ons het vir 3 nagte bespreek maar 6 gebly. Dankie Pat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Barnacle Tree Cottage
Hi Mara Dis was lekker om vir julle weer te sien! Altyd aangename gaste, julle doen net jou eie ding :) Hoop om julle eendag weer te sien . Dankie vir hierdie resensie en die ondersteuning van ons besigheid - ek waardeer dit!

Alfred H
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Beste verbluf ooit. Het meer aan gebied as wat ek verwag het. Alles tot my beskiking gehad. Uitstekende gasvryheid. Uitnemende verblyf. Ten volle toegerus. Uiters netjies. Ligging baie goed. Sal weer met graagte terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam N
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Good, perfect everything. Amazing place in a quiet location anytime you can take a walk around shops restaurants etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Barnacle Tree Cottage
Thank you so much Pamela, for your great review and for coming back to visit Barnacle Tree once again. We really welcome guests like you. Thanks so much for always leaving the cottage so very neat and tidy, and we hope to see you again! Warm regards Pat

Hubert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderfull. House was cozy and very well stocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dis 'n baie lekker plek, baie rustig en baie pragtig. Ek sal enige van my vriende of familie aanbeveel om gebruik te maak van Barnacle Tree. Die eienaar is baie vriendelik. Alles is gemaklik en beskikbaar in die woning. Dit was voorwaar 'n voortreflike, awesome en lekker naweek gewees. Ek sal definitief weer gebruikmaak van Barnacle Tree. Goeie en vriendelike diens. Baie dankie Barnacle Tree.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Barnacle Tree Cottage
Hello Rudolf - Sorry this reply in in English! Thank you so much for this review and being such awesome guests, so appreciative and accommodating. It's wonderful hosting guests like yourselves. And thank you for leaving the cottage in such wonderfully neat condition - we appreciate it and we really hope to see you again sometime. Regards Pat McCleland

Belinda S
Lang verblyf
5.0
Mrt 2023

Baie gerieflik geleë. Eenheid is toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig kry. Pat is 'n uitstekende gasvrou. Die eenheid is lekker privaat en die area kry nie beurtkrag nie. Ek gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Barnacle Tree Cottage
Baie baie dankie vir die resensie. Ons is so bly dat jy die verblyf geniet het, en ons hoop ons sien vir jou weer.

Gideon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Very good. I have booked for my friend and her wife at the establishment, my friends were very happy to stay at the establishment, the owner is very friendly and accommodating, my friends can't stop talking about the good treatment they received from the owner, Pat, please keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Barnacle Tree Cottage
Hello Gideon, your group was the most fun group to host over this holiday period and New Year. It was so great meeting all of you and I'm really glad you felt at home here. You certainly experienced the highlights of the Western Cape. Thanks for coming, and for leaving everything so amazingly neat and tidy. Glad you all got home safely.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R680
R 680 R 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R 680 R 510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 58, Roundhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a9e012d26fb1560d391ff2de0e46362c3ea257a7a3b1b01023f2e41f8a2d6074b994c65ac68bdf23ff31579c4db28257aa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 58 Pienaar Street Roundhay 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.080451049712 18.860124349594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang