Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnacles

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Estee D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Witsand is altyd 'n wonderlike rustige wegbreek. Dit was 'n goeie verblyf. Skoon, netjies en sentraal. Alles wat jy nodig het is in die eenheid beskikbaar. Ek sal net aanbeveel jy vat jou waaier saam. Dit was baie warm in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie E
Lang verblyf
4.8
Jul 2023

Baie gerieflik, skoon en vriendelike gasheer. Dankie, Colin! Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin Leonard
Barnacles
Thanks Bennie. Have a great day

Noeline S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Was heerlik en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Daar was net ongewenste gaste wat baie geraas het een aand dwarsdeur die nag. Gasheer het dit darem uit sorteer na ons gekla het. ReĆ«ls sĆŖ geen musiek en geraas, en hulle het die hele nag tot die volgende oggend gekuier en gedrink, en het gaste gehad wat in 'n bakkie geplak het langs ons en heen en weer deur ons plek geloop en kinders voor ons glasdeur die honde geterg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Colin Leonard
Barnacles
I'm so sorry .they were there illegally. I was flat on my back with bad flu at the back of my house fast asleep. You have a got a weekend on the house regards colin

Jennifer R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Sal definitief weer daar gaan bly. Het baie lekker gebly, goeie ligging en geriewe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2024

Nie uitermate gemaklik nie. Ja. Alhoewel dit baie beknop is, lyk dit glad nie soos die foto's op die advertensie nie. Die plek kort 'n goeie skoonmaak. Die enigste ligpunt was die lekker warm water.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Thabile L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Best stay and location. The stay was perfect, the location was ideal for our trip and close to the beach. The only problem was the cockroaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin Leonard
Barnacles
Thanks for letting me know. Have doom fogged. Regards, Colin.

Grant S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2023

Peaceful. Nice and peaceful place, just no information on the place if you are a first-timer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Colin Leonard
Barnacles
Hi Grant. Thank you for your valuable feedback. I am addressing the issue of first time guests to Witsand.

Lindie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2023

TV nie gewerk. Eienaars het iemand gekry om te kom kyk.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Chantal L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Great place. Colin is a great host. Friendly and even directed us to some places in the area that we didn't know about. Would definitely recommend Barnacles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie lekker gebly, vriendelike gasheer en naby aan die see. Die verblyf is basies, maar al wat mens nodig het vir 'n vinnige naweek by die see. Ons het lekker visgevang, kon ons gerus afspoel aan die buitekant en lekker braai binne die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Colin Leonard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNTAzYWIwLWVjM2YtNDU5OS1hYjBmLTc4ZDNmZTBjYjcxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 156 5 1 5 14 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.394405588061 20.856508612633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang