Barnacles
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Colin Leonard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 156
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Estee D - Mrt 2024
Algehele gradering
Witsand is altyd 'n wonderlike rustige wegbreek.
Bennie E - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en vriendelike gasheer. Dankie, Colin!
Barnacles se terugvoer
Thanks Bennie. Have a great day
Noeline S - Apr 2023
Algehele gradering
Was heerlik en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.
Barnacles se terugvoer
I'm so sorry .they were there illegally. I was flat on my back with bad flu at the back of my house fast asleep. You have a got a weekend on the house regards colin
Jennifer R - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer daar gaan bly.
Alta L - Aug 2024
Algehele gradering
Nie uitermate gemaklik nie.
Thabile L - Nov 2023
Algehele gradering
Best stay and location.
Barnacles se terugvoer
Thanks for letting me know. Have doom fogged. Regards, Colin.
Grant S - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Barnacles se terugvoer
Hi Grant. Thank you for your valuable feedback. I am addressing the issue of first time guests to Witsand.
Lindie S - Feb 2023
Algehele gradering
TV nie gewerk.
Chantal L - Des 2022
Algehele gradering
Great place.
Roelof V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelike gasheer en naby aan die see.
Jonathan A - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderful Experience.
M S - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet.
Ben D - Jan 2022
Algehele gradering
Kompak, netjies en perfek geleƫ.
Marlene V - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon plekkie, loopafstand van die see af.
Carmen S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en baie netjies.
Marieta O - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goed geleƫ.
Natasha L - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik. Veilig en baie gasvrye mense.
Rina V - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Malcolm H - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker Gekuier.
Frans M - Mei 2022
Algehele gradering
Plek is verwaarloos. TV en WiFi onbeskikbaar. Asbesverwarmer is middeldeur. Braairooster is vieslik. Vlooie.
Barnacles se terugvoer
We are so sorry. We will get those problems fixed immediately.
Santie B - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese vakansieplek!
Anton G - Des 2021
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Dawid M - Nov 2021
Algehele gradering
Asemrowend, fantasmagories.
Lise B - Okt 2021
Algehele gradering
Ideale plekkie vir 2 mense.
Paul L - Jul 2021
Algehele gradering
What an amazing weekend breakaway.
Jaime V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne, rustige skoon verblyf.
Lees meerAnnele T - Apr 2021
Algehele gradering
What a lovely little apartment with all the basics you will need and so close to the beach and a local restaurant.
Lees meerChris V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in Witsand.
Kenny E - Apr 2021
Algehele gradering
Thank you so much Colin.
Elaine K - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het die rustigheid baie geniet en Colin was altyd beskikbaar indien jy 'n probleem sou hĆŖ. Ons waardeer dit baie.
Louis C - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, gerieflik en ontspannend.
Lees meerFrederik V - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker.
Riekie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker soos altyd, sal defnitief weer gaan!
Nicolette V - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek om weg te breek van die gewoel.
Sonja O - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik en baie gerieflik. Binne stapafstand van die swemarea af.
Garth H - Mei 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Willem M. V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik diens
John Hendrick T - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik en die gasheer was baie behulpsaam.
Werner G - Des 2021
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet.
Lees meerFrancois A - Mrt 2021
Algehele gradering
Very good.
Johan M - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het die verblyf geniet en lekker naby die see.
Sandra F - Mrt 2021
Algehele gradering
It served its purpose.
Lees meerDylan S - Jul 2021
Algehele gradering
Koud.
Gary P - Nov 2021
Algehele gradering
Braai, fishing and a cold beers every day. What else can say!
Gerrie J - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier in 'n baie mooi omgewing.
Jana V - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige, veilige plekkie met see uitig en loop afstand van strand.
Helena G - Sep 2020
Algehele gradering
Tevrede in alle opsigte.
Lees meerJochem B - Sep 2020
Algehele gradering
Nice little place close to the beach
Olivia R - Nov 2020
Algehele gradering
Aangename, kalmerende en rustige omgewing.
Kirk G - Jan 2020
Algehele gradering
Very accommodating owner/manager, we enjoyed our stay and will return some day.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename eienaar / bestuurder, ons het ons verblyf geniet en sal terugkeer.
Die eienaar het ons 'n stort laat neem nadat ons moes uitklok aangesien ons die oggend nog 'n laaste vis gevang het. Dit was gaaf van hom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Delano H - Des 2020
Algehele gradering
Asemrowend en het elke oomblik geniet.
Tariq G - Okt 2020
Algehele gradering
Won't be back.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Illane V - Des 2019
Algehele gradering
Baie bekostigbaar.
Monnique D - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome!
Kim D - Nov 2019
Algehele gradering
Perfect location close to the sea and very cosy.
Anthea S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Olivia R - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Bev T - Mei 2019
Algehele gradering
Well situated and very welcoming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed geleƫ en baie verwelkomend.
Dit was 'n wonderlike ervaring en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, ek sal die verblyf beslis aanbeveel. Veral omdat dit ook troeteldiervriendelik is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maryka F - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en eienaar behulpsaam.
Rene K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelike diens.
Terrence D - Mrt 2019
Algehele gradering
Great.
Ian L - Mrt 2019
Algehele gradering
Prakties skoon en goed geleƫ.
Igna J - Feb 2019
Algehele gradering
Waarde van geld.
Zelda D - Aug 2019
Algehele gradering
Aangenaam, niks meer nodig gehad nie.
Denise V - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en snoesig.
Marina D - Nov 2019
Algehele gradering
Klein maar ideaal vir 2 mense op vakansie.
Barnacles se terugvoer
Baie dankie.
Jacques V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie mooi area, goeie verblyf en lekker kos.
Theresa V - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig en pragtige omgewing. Goed ingerig.
Steven U - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gesellig vir 'n winternaweek.
Hennie H - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en vriendelike plekkie.
Janine B - Apr 2019
Algehele gradering
Pleasant and meets all expectations.
Christiaan L - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker vir manne-naweek - nie gepas vir gesin nie.
Lees meerNazeer S - Des 2018
Algehele gradering
Great stay in Witsand.
Johcile V - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent.
Barnacles se terugvoer
Thank you so much.
Shelton G - Sep 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Erik B - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende gasheer.
Adri M - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Amy B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Chantel L - Apr 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging, gemaklike gasheer, netjies en skoon! Loved it!
Lees meerLeonie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Barnacles se terugvoer
Jammer oor die toilet en lig, die plumber het al klaar reggemaak. Groete, Colin
Jacobus K - Feb 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by Barnacles!
Anita S - Feb 2018
Algehele gradering
Absolutely fantastic. Very peaceful.
Anton H - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Elizma L - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige vakansie, sal beslis weer kom kuier!
Lisa K - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Dankie, Caolin. Dit was great verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cassie C - Okt 2018
Algehele gradering
Word aanbeveel vir 'n rustige ruskans.
Alice D - Sep 2018
Algehele gradering
In spite of downpour of rain, our host was most accommodating, welcomed us with delicious warm homemade soup! Rested well whales many to see from the chalet!
Baily N - Nov 2018
Algehele gradering
Great stay, very accommodating.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik.
Het lekker gebly by Barnacles en sal dit beslis aanbeveel. Dis gerieflik en skoon, en baie na aan die strand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Solly P - Feb 2018
Algehele gradering
A very good host.
Hein V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik met alles wat benodig is.
Pierre S - Jun 2018
Algehele gradering
Lieflik, selfs in die winter.
Marlene J - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties. Warm water.
Brooke P - Okt 2018
Algehele gradering
Dit voel asof jy tuis is.
Heather S - Aug 2018
Algehele gradering
Small, but cosy and comfortable.
Roy S - Mei 2018
Algehele gradering
We'll be back for sure!
Donniel S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustige en veilige omgewing.
Karleine H - Des 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, pragtige uitsig, vriendelike gasheer.
Joan L - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Stephan O - Okt 2017
Algehele gradering
Uitgerus en perfek.
Dewet V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Catherine L - Sep 2017
Algehele gradering
Net wat 'n mens nodig het.
Anso S - Aug 2017
Algehele gradering
Home away from home - hemels!
Barnacles se terugvoer
Baie dankie, volgende keer sal dit beter wees.
Adri S - Jun 2017
Algehele gradering
Lieflik en gerieflik!
Philip B - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig en naby die see, loopafstand.
Sandra M - Mei 2017
Algehele gradering
Uiters privaat.
Judi P - Mei 2017
Algehele gradering
So so lekker. Sal weer gaan.
Antonita V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie rustig en asemrowend.
Allan & Griet S - Mrt 2017
Algehele gradering
Onopgesmuk, gerieflik en skoon, vriendelike ontvangs.
Jacob Daniel D - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lindie H - Feb 2017
Algehele gradering
So mooi en heerlik, sal definitief weer besoek.
Elizabeth V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, naby aan strand.
Chanel S - Apr 2017
Algehele gradering
A most relaxing time in a safe location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Baie ontspannende tyd in 'n veilige plek.
Ons het baie lekker by Barnacles gebly. Die woonstel is perfek vir paartjies en het alles wat mens nodig het. Die plek is skoon en aan die kant. Hoewel dit nie op die see is nie, het jy veraf uitsigte en kan mens die branders op die strand hoor slaan, die strand is 5 minute se stap ver. Die eienaar, Colin, was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief teruggaan as ons weer in die omgewing is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gideon B - Apr 2017
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en netjies.
Gustav M - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker en stilte baie geniet.
Aletta O - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Boet E - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf naby die see en strand.
Karen S - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasies, rustig en mooi netjies.
Margaret Johanna M - Des 2017
Algehele gradering
Stil, ordentlike plek.
Jannie A - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Suzette N - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies en naby genoeg aan die see vir 'n lekker uitsig.
Adriaan O - Nov 2017
Algehele gradering
Nie son bestand nie.
Barnacles se terugvoer
Daar is 'n 3 x 3 sambreel op die stoep. Jammer u voel so. Groete, Colin
Maryna V - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflik baie lekker gebly.
Titus J - Nov 2016
Algehele gradering
Fatasmagories.
Robin B - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Chris V - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was goeie waarde vir geld.
Chris P - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly en die omgewing geniet.
Barnacles se terugvoer
Thank you for the feedback Chris. I am glad you enjoyed the weekend.
Marco A - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker tydjie gehad.
Barnacles se terugvoer
Thank you for the review. Regards Colin
Hermanus P - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Barnacles se terugvoer
Baie dankie. Groete Colin
Shirley S - Mei 2016
Algehele gradering
Comfy, clean and private. Just what we enjoy!
Barnacles se terugvoer
Thank you, God bless and hope to see you again. Regards, Colin
Altie H - Sep 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing met vriendelike gasheer.
Nicki B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Benita D - Feb 2016
Algehele gradering
Barnacles selfsorg-eenheid se ligging is ideaal.
Anna K - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Muhmeena S - Sep 2015
Algehele gradering
Die plek is baie gerieflik ingerig vir 2 mense. Ons het dit terdeƫ geniet. Strand is feitlik op jou voordeur en 'n gasheer wat jou van dag een af heeltemal tuis laat voel. Dankie Colin, ons gan jou beslis gou weer sien.
Lees meerDrik H - Apr 2015
Algehele gradering
Kompak, netjies, skoon met vol DStv en vriendelike gasheer.
Nicolene D - Mrt 2015
Algehele gradering
Wat 'n heerlike vakansie!
Schonel V - Feb 2015
Algehele gradering
Wonderlike plek met rus en vrede vir die siel!
Elton S - Nov 2015
Algehele gradering
Excellent accommodation at a minimum rate with awesome hosts!
Elsa K - Aug 2015
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly en sal dit aanbeveel by enigiemand wat die rustigheid wil ervaar.
Christopher S - Jul 2015
Algehele gradering
Klein, maar piekfyn.
Janet D - Okt 2015
Algehele gradering
Gesellig en baie goed geleƫ.
Brenda F - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker. Ideaal vir 2 mense.
Liezette P - Mrt 2014
Algehele gradering
Pratige netjiese plekkie! 'n Lekker plekkie naby die see.
Rosemarie M - Feb 2014
Algehele gradering
'n Fantastiese naweek met wĆŖreldklas verblyf teen bekostigbare Suid Afrikaanse tariewe!
Anne-marie T - Feb 2014
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Desney T - Jun 2014
Algehele gradering
Rustig,waarde vir geld,lekker!!
Sandra B - Okt 2014
Algehele gradering
Gerieflik en lekker!
Peter B - Okt 2014
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik.
Jean J - Okt 2014
Algehele gradering
Basiese akkommodasie vir 'n paartjie. Nie luuks, maar daar is alles wat jy benodig. Lekker naby aan die strand.
Walter G - Feb 2014
Algehele gradering
Barnacles het aan al ons vereistes voldoen.
John S - Nov 2014
Algehele gradering
Verblyf was baie goed, maar ongelukkig het die weer nie saamgespeel nie.
Delia M - Sep 2013
Algehele gradering
Baie rustig.
Melt V - Nov 2013
Algehele gradering
Very pleasant and enjoyable
Haidee M - Nov 2013
Algehele gradering
Lekker rustig ... net wat ons nodig gehad het ...
Dorothy M - Nov 2013
Algehele gradering
Baie rustig
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang