Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnard B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Barnard B&B
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Antoinette M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Lizzie is baie gemaklik en 'n wonderlike gasvrou.

Dit was 'n heerlike "kuier". Dis 'n beter woord om my verblyf op te som. Warm, vriendelike verblyf.

Arie O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie O

Very nice stay. Lizette is an excellent host and a very nice person.

Excellent value and a very well-equipped kitchen. Lizette made us feel so welcome, and we thoroughly enjoyed our stay and will highly recommend it.

Barnard B&B se terugvoer

You are always welcome and thank you for your compliments.

Barnard B&B
Gert W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert W

Vriendelike gasvrou. Baie gesellige gastehuis.

Lizette het ons ingewag gedurende beurtkrag met haar flits en kaggelvuur in die koue. Daar was ook 'n varsgemaakte sop om te help om die koue te verdryf. Die huis was baie gesellig en knus. Sal definitief weer teruggaan. Baie dankie Lizette vir 'n genotvolle tyd.

Barnard B&B se terugvoer

Beste gaste ooit. Baie dankie vir julle moeite ook met die pakkie.

Barnard B&B
Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Teleurstellend en glad nie waarna ons uitgesien het nie.

Dit het nie aan ons verwagtinge voldoen nie. Glad nie die hoë standaard waaraan ons gewoond is nie.

Barnard B&B se terugvoer

Nadat ek Johan se resensie gelees het, het ek hom via WhatsApp gevra wat fout was en sy antwoord was net dat hy by sy resensie volstaan. Ek het gehoop op opbouende kritiek om enige foute reg te stel. Gelukkig weet ek dat ek 'n uitstekende gasvrou is en altyd my gaste in alle omstandighede welkom laat voel. Om 'n voorbeeld te noem, nadat hulle tyd in die veld by 'n reservaat deurgebring het en die dame 'n bosluis op haar gevind het, het ek na 'n Google-soekopdrag vir haar my antibiotikakursus sowel as 'n salf vir insekbyte aangebied wat sou help as sy ernstig daardeur geaffekteer sou word. My gaste is altyd met die hoogste respek behandel en ek het hulle altyd op die hande gedra. Ek wens hulle 'n veilige en rustige Kersseisoen toe. Groete uit die Klein Karoo.

Barnard B&B
Arthur A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur A

Beste plek om te ontspan.

Die huis was groot en baie gemaklik. Die eienaar bied die beste diens.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: King-straat 22, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdyBxc31FNY08SZy3veVGgrjmjNr0urLtoGoRiKV0nWMetJtZnu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 22 King Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.493428712049 21.269861623314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang