Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnard Self-Catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Terry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic. Enjoyed the stay and found it to be close to all activities, restaurants, and the bowling green. Well received by Susan. With our discount, it was truly excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties, sal aan enige persoon aanbeveel. Die verblyf was uitstekend. Alles was loop afstand, die winkels, see asook die gholfbaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Barnard Self-Catering Accommodation
Baie dankie Thomas, julle was puik gaste! Julle is altyd welkom.

Wilna V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lekke gebly! Aan te beveel. Vir seker! Baie aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Barnard Self-Catering Accommodation
Dankie Wilna, jy was 'n plesier om te leer ken. Veilige en baie Park Run's vir jou! Kom kuier gerus weer.

Rialda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Regtig lekker en beslis die moeite werd. Pragtige plekkie, netjies en goed geleë. Ons is hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die akkommodasie het alles wat benodig word. Ons sal weer daar gaan bly wanneer ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Barnard Self-Catering Accommodation
Baie dankie Rialda. Die akkommodasie was netjies agter gelaat. Ons ontvangs julle graag weer.

Nicole K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Hospitality at its best. This accommodation was everything we wanted and more. The accommodation suited our every need. The room was clean and beautifully decorated. The hosts were so accommodating and were able to recommend great attractions and restaurants nearby. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ontspannend, lekker en gebly. Susan is 'n wonderlike gasvrou en het ons tuis laat voel. Sy het baie goeie restaurante en aktiwiteite aanbeveel. Die eenheid is goed beplan en dra by tot die ontspanne gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2023

Porterhole Kamer. Die Porterhole Kamer is gerieflik vir basiese oornagbehoeftes. Indien ons 'n voorstel mag maak vir die eienaars se oorweging, en gerief van toekomstige gaste, sal dit wees - installering van 'n "extractor fan" in die badkamer - in die afwesigheid van 'n ingeboude venster. Dankbaar vir die geleentheid.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Susan
Barnard Self-Catering Accommodation
Baie dankie Annetjie vir jul verblyf by ons. Julle was geen moeite nie en ek sal julle aanbeveel vir verblyf by enige gaste akkommodasie. Dankie vir die voorstel, ons sal beslis daarna kyk. Hoop ons sien julle in die toekoms weer. Groete Susan

Hein B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantasties. Ons is hartlik deur Susan ontvang en sy het ons dadelik laat tuis voel. Die gastehuis is naby 'n winkelsentrum, eetplekke en ander besienswaardighede. Ons sou graag wou langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Barnard Self-Catering Accommodation
Dankie dat julle ons gekies het vir julle vakansie. Baie dankie dat julle die akkommodasie so netjies agtergelaat het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang. Geniet julle vakansie verder en veilig terugkeer huistoe. Groete, Susan.

Cliff S
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Wonderful stay in St Francis Bay. Great hosts and lovely apparent, conveniently located in St Francis Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bok V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Rustig, lui-lekker met genoeg tyd om ons ouer broer 'n paar keer te boek. Hulle gaan tans deur moeilike tye. Daar is heerlike plekke om te stap. Die blyplek het aan al ons vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lymeweg-suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbdd949f786f3e0d5f609c164ad02d0c634bfbbd4650b491144138332fa198d4e42d5276e80ae41b406618c341d7ed893191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 17 Lyme Road South St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1628519 24.8249809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang