Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnard Self-Catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Barnard Self-Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Terry B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry B

Fantastic.

Enjoyed the stay and found it to be close to all activities, restaurants, and the bowling green. Well received by Susan. With our discount, it was truly excellent value for money.

Thomas C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas C

Fantasties, sal aan enige persoon aanbeveel.

Die verblyf was uitstekend. Alles was loop afstand, die winkels, see asook die gholfbaan.

Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Thomas, julle was puik gaste! Julle is altyd welkom.

Barnard Self-Catering Accommodation
Wilna V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Lekke gebly! Aan te beveel.

Vir seker! Baie aangename mense.

Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dankie Wilna, jy was 'n plesier om te leer ken. Veilige en baie Park Run's vir jou! Kom kuier gerus weer.

Barnard Self-Catering Accommodation
Rialda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Regtig lekker en beslis die moeite werd.

Pragtige plekkie, netjies en goed geleë. Ons is hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die akkommodasie het alles wat benodig word. Ons sal weer daar gaan bly wanneer ons in die omgewing is.

Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Rialda. Die akkommodasie was netjies agter gelaat. Ons ontvangs julle graag weer.

Barnard Self-Catering Accommodation
Nicole K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K

Hospitality at its best.

This accommodation was everything we wanted and more. The accommodation suited our every need. The room was clean and beautifully decorated. The hosts were so accommodating and were able to recommend great attractions and restaurants nearby. We will definitely be back.

Ilse V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Ontspannend, lekker en gebly.

Susan is 'n wonderlike gasvrou en het ons tuis laat voel. Sy het baie goeie restaurante en aktiwiteite aanbeveel. Die eenheid is goed beplan en dra by tot die ontspanne gevoel.

Annietjie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annietjie B

Porterhole Kamer.

Die Porterhole Kamer is gerieflik vir basiese oornagbehoeftes. Indien ons 'n voorstel mag maak vir die eienaars se oorweging, en gerief van toekomstige gaste, sal dit wees - installering van 'n "extractor fan" in die badkamer - in die afwesigheid van 'n ingeboude venster. Dankbaar vir die geleentheid.

Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Annetjie vir jul verblyf by ons. Julle was geen moeite nie en ek sal julle aanbeveel vir verblyf by enige gaste akkommodasie. Dankie vir die voorstel, ons sal beslis daarna kyk. Hoop ons sien julle in die toekoms weer.

Groete
Susan

Barnard Self-Catering Accommodation
Hein B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B

Fantasties.

Ons is hartlik deur Susan ontvang en sy het ons dadelik laat tuis voel. Die gastehuis is naby 'n winkelsentrum, eetplekke en ander besienswaardighede. Ons sou graag wou langer bly.

Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het vir julle vakansie. Baie dankie dat julle die akkommodasie so netjies agtergelaat het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang. Geniet julle vakansie verder en veilig terugkeer huistoe. Groete, Susan.

Barnard Self-Catering Accommodation
Cliff S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cliff S

Wonderful stay in St Francis Bay.

Great hosts and lovely apparent, conveniently located in St Francis Bay.

Bok V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bok V

Rustig, lui-lekker met genoeg tyd om ons ouer broer 'n paar keer te boek. Hulle gaan tans deur moeilike tye. Daar is heerlike plekke om te stap.

Die blyplek het aan al ons vereistes voldoen.

Jaco F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco F

Lekker ruim, goeie ligging.

Baie groot kamer en handige klein kombuisie met alles wat nodig is. Volle funksie DStv was handig.

Hein B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein B

Aangenaam.

Goeie ontvangs en goed ingerig.

Petrus V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Dis is mooi netjies. Ons het gebly.

Is veilig en stil en in 'n rustige buurt geleë.

Jaco D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Baie netjiese en veilige oornagplekkie

Ons het heerlik gekuier by Captains Cabin. Die eenheid het ’n heerlike groot bed, en genoeg spasie vir ons twee in die kamer. Die stoep met die braaiplek is heeltemal privaat. Netjiese kombuis en ruim stort in die badkamer. Veilige parkering vir my voertuig binne die erf. Ek kan dit aanbeveel!

Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer

Beste Jaco,
Dankie dat julle die akkommodasie so netjies agtergelaat het.
Julle is baie welkom in die toekoms.
Bly gesond en veilig.
Groetnis,
Susan & Dawid

Barnard Self-Catering Accommodation
Debbie W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W

Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang. Nie net deur die eienaar nie, maar ook deur hulle hondjie.

Die eienaar het ons ingelig oor al die mooi plekke wat ons kon sien, waar die eetplekke is, ens. Ons verblyf was in uitmuntende toestand. Jy voel onmiddellik veilig en tuis. Ons het later die gasvrou se man ontmoet wat ook baie vriendelik met ons gesels het. Ons sal beslis weer baie goeie na hulle gaan.

Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, julle het die akkommodasie baie netjies agter gelaat. Julle is meer as welkom in die toekoms.

Barnard Self-Catering Accommodation
Paul W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W

Excellent.

Hosts were fantastic. Location very good. Would recommend to family and friends. Near shops and waterfront. Everything required at your disposal.

Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die sesensie Paul,
Julle het die woonstel pragtig netjies agtergelaat.
Julle is baie welkom enige tyd.
Groete, Susan en Dawid

Barnard Self-Catering Accommodation
Tom K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom K

A very pleasant stay, the accommodation was very spacious and nicely furnished. Our host was very friendly and informative.

Thank you David and Susan, we really enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangename verblyf, ruim en goed gemeubileerd. Die gasheer is vriendelik en informatief.

Dankie David en Susan, ons het dit geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

John L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

A beautiful unit which is very well equipped and comfortably furnished. We could have stayed a week instead of a few days.

Good, quiet location, but close to two great golf courses. The unit is spacious, with easy access.

Elsie M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Moderne, netjiese en veilige eenheid.

Ons het dit baie geniet om in Captains Cabin tuis te gaan. Die eenheid is baie mooi modern en netjies. Daar is 'n privaat ingang met 'n kuierarea buite. Dis stapafstand vanaf die dorp se winkels en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal verseker weer daar tuisgaan.

Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dankie vir julle kuier hier, julle was die perfekte gaste en ontvang julle graag weer in die toekoms.

Barnard Self-Catering Accommodation
Emile G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile G

Was ongelooflik en sal sommer weer 'n keer gaan!

Ons het die plek vreeslik geniet. Dis pragtig en baie gerieflik.

Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie bly julle het die tyd hier geniet, ons sien uit om julle weer te ontvang. Julle is enige tyd welkom.
Susan

Barnard Self-Catering Accommodation
Koos V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Die beste selfsorg van ons hele toer.

Ons was aangenaam verras met die kwaliteit en netheid van die eenheid. Ons gasvrou was baie vriendelik en sy het geen moeite ontsien om ons tuis te laat voel nie. Die eenheid is smaakvol gemeubileer en aandag is gegee aan elke detail om ons verblyf aangenaam te maak. Ek sal Captains Cabin enige tyd kan aanbeveel.

Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, dit is aangenaam om te sien dat gaste ons moeite waardeer.
Julle is enige tyd weer welkom!

Susan

Barnard Self-Catering Accommodation
Amelia T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia T

Verwagtinge oorskry, aangename eienaars, skoon en ruim woonstel.

Ek sal vir seker Captains Cabin aanbeveel aan al my vriende en familie. Dis 'n baie ruim, skoon plek, pragtig, stylvol gemeubileerd met alles wat jy nodig sal kry. Baie aangename gasheer en gasvrou! Die beste waar ek nog gebly het!

Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Amelia, ons sal poog om ons standaard te behou en huisves julle graag weer in die toekoms. Dankie dat julle alles so netjies gelaat het!

Barnard Self-Catering Accommodation
Anne P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne P

Wonderful hosts at an excellent location.

Susan and David went above and beyond to ensure our comfort and safety while at their apt. Even giving us a private tour of the area! Their spot is lovely with secure entrance, comfy beds and exceptional cleanliness. Would highly recommend!

Monique H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

Fantastiese plek!

Captains cabin was die ideale selfsorg-eenheid vir 'n kort wegbreek. Dis sentraal geleë in St.Francis bay met die see, eetplekke en winkels letterlik om die draai. Die kamers is netjies en heelwat groot en het veral gehou van die rustige atmosfeer daar. Susan en David het ons onmiddellik laat tuis voel sommer met die intrapslag! Sal definitief weer gaan kuier.

Barnard Self-Catering Accommodation se terugvoer

Beste Monique,

Dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sal poog om dié standaard te behou. Sien julle graag weer in die toekoms!

Barnard Self-Catering Accommodation
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lymeweg-suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbdd949f786f3e0d5f609c164ad02d0c634bfbbd4650b491144138332fa198d4e42d5276e80ae41b406618c341d7ed893191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 17 Lyme Road South St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1628519 24.8249809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang