Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnard Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lymeweg-suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Barnard Self-Catering Accommodation is op die eienaar se perseel in St. Francisbaai. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n gerieflike oorslaapplek of vakansie naby verskeie besienswaardighede. Hierdie eiendom het sonkrag met 'n omsetter en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede.

Captains Cabin is 'n ateljeewoonstel met 'n slaaparea wat 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en wasbak toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n omheinde stoep. Daar is ook 'n privaat braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel.

The Porthole is 'n ateljeewoonstel wat oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n badkamer beskik. Die slaaparea het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n omsetter. Veilige parkeerplek word vir hierdie eenheid voorsien.

Anchor het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, induksiestoof, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi, buite Weber en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die sitarea het ook 'n tafel, stoele en 'n dagbed. Daar is ook DStv, Showmax en Netflix.

Die strand is 10 minute se stap vanaf die perseel. Die golwe bekend as Bruce's Beauties vir branderplankry en die 2 gholfbane, naamlik Links Gholfbaan en St Francis Gholfbaan, is ook binne stapafstand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Terry B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Enjoyed the stay and found it to be close to all activities, restaurants, and the bowling green. Well received by Susan. Wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Thomas C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, sal aan enige persoon aanbeveel. Die verblyf was uitstekend. Alles was loop afstand, die winkels, see asook die gholfbaan.
Jun 2024
Wilna V
5.0
Lekke gebly! Aan te beveel. Vir seker! Baie aangename mense.
Mei 2024
Rialda D
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig lekker en beslis die moeite werd. Pragtige plekkie, netjies en goed geleë. Ons is hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die akkomm...
Sien meer
Mrt 2024
Nicole K
Saam met lewensmaat
5.0
Hospitality at its best. This accommodation was everything we wanted and more. The accommodation suited our every need. The room was cl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lymeweg-suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Barnard Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lymeweg-suid 17, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbdd949f786f3e0d5f609c164ad02d0c634bfbbd4650b491144138332fa198d4e42d5276e80ae41b406618c341d7ed893191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 17 Lyme Road South St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1628519 24.8249809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang