Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnstormers Rest

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Bernice B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, veilig, baie skoon, top gehalte. Top gehalte kamers. Rustige atmosfeer. Baie lekker ontbyt. Sal enige tyd terug gaan en sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Barnstormers Rest
Beste Bernice Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel! Ons is opgewonde om te hoor dat jy ons bed & ontbyt as rustig, veilig, en besonders skoon ervaar het. Die skep van 'n omgewing van topgehalte vir ons gaste is altyd ons prioriteit, en ons is verheug om te hoor dat jy dieselfde gevoel het. Dit is wonderlik om te weet dat jy die kamers van topgehalte waardeer het en die rustige atmosfeer geniet het. Ons is trots daarop om 'n gemaklike en ontspannende verblyf vir al ons gaste te bied. Ons is veral bly om te hoor dat jy van die ontbyt geniet het. Ons span werk hard om 'n verskeidenheid van heerlike opsies aan te bied om jou dag positief te begin. Jou vriendelike woorde beteken baie vir ons, en ons is dankbaar vir jou aanbeveling. Dit sal ons plesier wees om jou enige tyd weer te verwelkom wanneer jy besluit om terug te kom. As daar iets spesifieks is wat jy oor jou verblyf wil deel, of as daar maniere is waarop ons in die toekoms jou ervaring verder kan verbeter, laat weet gerus. Nogmaals dankie dat jy Barnstormers Rest gekies het. Ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te akkommodeer! Warm groete, die Barnstormers Rest span

Derick M
1 nag
4.8
Jun 2024

Uitstekende diens, pragtige tuin en geboue, vriendelike personeel. Soos by 'n vorige keer, was my verblyf by Barnstormers Rest baie aangenaam - rustig, veilig, vriendelike ontvangs, ens. Nalet was 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zachrys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Rustige tuin en baie netjies. Heerlik gebly. Vriendelike en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derick M
1 nag
5.0
Jun 2022

'n Baie aangename oornagverblyf. Ek is by aankoms baie vriendelik ontvang deur Thapelo. Hy kon nie genoeg doen vir my nie. Hy het aangebied om my motor skoon te maak en het 'n uitstekende "job" gedoen! Die kamer is netjies, skoon en goed toegerus en het 'n lekker privaat stoepie. Die tuine is pragtig en skep 'n rustige atmosfeer. Ontbyt (wat ingesluit is by die prys) was uit die boonste rakke en die aangename verwelkoming deur die bestuurder, Danel, het waarde tot die hele ondervinding bygedra. Baie dankie, Barnstormers Rest . O, terloops, baie dankie dat julle bereid was om my vergete koffiefles aan te stuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Dit was heerlik, pragtige plek met die mooiste tuine. Kamers nuut en luuks. Dit is regtig 'n pragtige plek, met vriendelike diens. Die tuine en plantegroei is fantasties. Lekker restaurant naby, maar daar is braaiplek ook. Kospakkie was ook lekker wat ons saam met ons kon neem omdat ons vroeg die volgende oggend in die wildtuin ingegaan het. Dit is so naby Malelane-hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Ons was aangenaam verras. Barn Stormers was 'n pragtige plek - keurig en baie skoon en netjies. Die reuse-ontbyt het ons deur die hele dag gesien. Wat ons die meeste beïndruk het, was die pragtige tuin wat kompetisies sou wen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Rustig. Rustig, skoon en vriendelike staf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Clean, comfortable stay. Very close to Malelane Gate to Kruger. The guest house is clean, with a lovely garden and nice breakfast. The people who worked there were kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annatjie
Barnstormers Rest
Dear Leslie Thank you so much for your kind review! it is our biggest pleasure to be your host. I am very glad you had a good stay, and hope to welcome you with us soon again! Kindest Regards Barnstormers Rest Team

Micheal S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2020

Nice place. Was a pleasant visit, personal, were very friendly, environment was quite and secure. Accommodation is very well kept, we will be visiting this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annatjie
Barnstormers Rest
Dear Guest Thank you so much for your review! It was a great pleasure to have you here with us. I am so glad to hear that you had a good stay with us! We definitely look forward to welcoming you with us again! Kindest regards The Barnstormers Rest Team

Brigette M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Absoluut rustig. Uitstekende diens, pragtige kamer en heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Barnstormers Rest
Dear Brigette, Thank you so much for our wonderful review. I am very pleased to hear that you had a wonderful stay with us. We hope to be able to welcome you to our guesthouse again in the future. Kindest regards, The Barnstormers Rest team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat 500, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb73278d51686487278253fb8918b193c6db2f6a356fa1db52c1d40e104d747ea2c35a807d19b857dd017363c7ca4b1874955?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 500 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.471388888889 31.554722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang