Barnstormers Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Bernice B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig, baie skoon, top gehalte.
Barnstormers Rest se terugvoer
Beste Bernice
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel! Ons is opgewonde om te hoor dat jy ons bed & ontbyt as rustig, veilig, en besonders skoon ervaar het. Die skep van 'n omgewing van topgehalte vir ons gaste is altyd ons prioriteit, en ons is verheug om te hoor dat jy dieselfde gevoel het.
Dit is wonderlik om te weet dat jy die kamers van topgehalte waardeer het en die rustige atmosfeer geniet het. Ons is trots daarop om 'n gemaklike en ontspannende verblyf vir al ons gaste te bied.
Ons is veral bly om te hoor dat jy van die ontbyt geniet het. Ons span werk hard om 'n verskeidenheid van heerlike opsies aan te bied om jou dag positief te begin.
Jou vriendelike woorde beteken baie vir ons, en ons is dankbaar vir jou aanbeveling. Dit sal ons plesier wees om jou enige tyd weer te verwelkom wanneer jy besluit om terug te kom. As daar iets spesifieks is wat jy oor jou verblyf wil deel, of as daar maniere is waarop ons in die toekoms jou ervaring verder kan verbeter, laat weet gerus.
Nogmaals dankie dat jy Barnstormers Rest gekies het. Ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te akkommodeer!
Warm groete,
die Barnstormers Rest span
Derick M - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens, pragtige tuin en geboue, vriendelike personeel.
Derick M - Jun 2022
Algehele gradering
'n Baie aangename oornagverblyf.
Lees meerCora M - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik, pragtige plek met die mooiste tuine. Kamers nuut en luuks.
Anna-marie D - Aug 2022
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras.
Margaret B - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig.
Leslie M - Des 2020
Algehele gradering
Clean, comfortable stay.
Barnstormers Rest se terugvoer
Dear Leslie
Thank you so much for your kind review! it is our biggest pleasure to be your host.
I am very glad you had a good stay, and hope to welcome you with us soon again!
Kindest Regards
Barnstormers Rest Team
Micheal S - Aug 2020
Algehele gradering
Nice place.
Barnstormers Rest se terugvoer
Dear Guest
Thank you so much for your review!
It was a great pleasure to have you here with us.
I am so glad to hear that you had a good stay with us!
We definitely look forward to welcoming you with us again!
Kindest regards
The Barnstormers Rest Team
Brigette M - Sep 2019
Algehele gradering
Absolutely peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut rustig.
Uitstekende diens, pragtige kamer en heerlike ontbyt!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Barnstormers Rest se terugvoer
Dear Brigette,
Thank you so much for our wonderful review. I am very pleased to hear that you had a wonderful stay with us.
We hope to be able to welcome you to our guesthouse again in the future.
Kindest regards,
The Barnstormers Rest team.
Wilma B - Aug 2019
Algehele gradering
Die beste besprekingskeusekeuse wat ek ooit gemaak het.
Barnstormers Rest se terugvoer
Beste Wilma
Baie dankie vir julle terugvoering.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon verwelkom hier by ons. By Barnstormers Rest streef ons daarna om elke gas se verblyf by ons onvergeetlik te maak.
Julle is altyd welkom by ons en ons verwelkom julle graag terug.
Groete
Danel en die Barnstormers Rest span
Cobus D - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Barnstormers Rest se terugvoer
Beste Cobus,
Baie dankie vir jou resensie, ons is baie bly om te hoor dat jul kleinseun sommer ons bedjie wil saam vat huis toe!
Ons hoop om julle gou weer hier by ons te verwelkom!
Vriendelike groete,
Die Barnstormers Rest span
Talitha P - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Barnstormers Rest se terugvoer
Beste Talitha,
Baie dankie vir die resensie, dit was baie lekker om julle by ons te kon huisves. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te ontvang!
Vriendelike groete,
Die Barnstormers Rest Span
Nico B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Barnstormers Rest se terugvoer
Beste Cornemari
Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon verwelkom. Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit. Ek het met die personeel gepraat en gaan definitief seker maak dat ons altyd twee waters beskikbaar het in die yskassie. Ons sien uit om u weer te verwelkom by Barnstormers Rest Gastehuis.
Groete
Danél en die Barnstormers Rest-span
Daleen A - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Barnstormers Rest se terugvoer
Beste Daleen,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd vir ons vreeslik lekker om sulke wonderlike mense te verwelkom hier by ons. Ek voel baie trots op ons plekkie, en dit maak my baie gelukkig om te hoor dat ons gaste lekker gebly het!
Vriendelike groete,
Die Barnstormers Rest Span
Heinrich J - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese fasiliteit en goeie ontbyt.
Ciszanne C - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendlike mense en 'n baie cozy plek.
Kelly B - Jul 2017
Algehele gradering
Very enjoyable stay.
Sias B - Nov 2017
Algehele gradering
'n Aangename ervaring.
André S - Jul 2016
Algehele gradering
Goeie plek om te oornag.
Cobus V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Barnstormers Rest se terugvoer
Baie dankie Cobus,
Dit is altyd lekker om sulke vriendelike oulike gaste te verwelkom.
Mooi dag verder.
Vriendelike groete,
Annatjie.
Christo S - Feb 2016
Algehele gradering
Baie skoon en baie mooi.
Barnstormers Rest se terugvoer
Beste Christo,
Baie dankie vir die baie mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Ek neem kennis van die water. As u ons 'n volgende keer besoek kan u verseker weet daar gaan wel water wees in die yskassie.
Barnstormers het gewag vir hulle aflewering, ek vra groot omverskoning dat daar nie water in u yskasie was nie.
Dit is aangespreuk en ons het 'n ander plan in werking gestel om dit te verhoed.
Lekker reis, tot ons mekaar weer sien.
Vriendelike groete,
Annatjie.
Estie V - Jan 2016
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese en interessante gastehuis!
Anso A - Okt 2016
Algehele gradering
Kort oornagverblyf. Die tuin was baie mooi.
Barnstormers Rest se terugvoer
Beste Anso
Baie dankie vir die terugvoering, ons verstaan nie oor die koffie nie, dit word elke dag opgevul. Ons is bewus van die badkamer muur, dit word in Januarie oorgeverf, in n stil maand, sodat die kamer nie n verf reuk het nie. Dit is jammer jy het hierdie vorum gebruik om die stoel te raporteur, aangesien ons geen klagtes ontvang het geduren jou verblyf nie. Ons sal dadelik aandag gee aan die stoel. Die mense in ontvangs is altyd vriendelik en behulpsaam. Ons sal kyk daarna om u meer welkom te laat voel.
Vriendelike Groete
Barnstormers Span.
Dries O - Jul 2015
Algehele gradering
Aangename atmosfeer met 'n wonderlike tema vir die binnenshuise versiering.
Wilna D - Jul 2015
Algehele gradering
Wonderlike 2 aande se verblyf.
Susan D - Jun 2015
Algehele gradering
Teleurstelling rondom die betaling.
Christelle B - Nov 2014
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en waarde vir geld!
Lees meerLeonard H - Nov 2014
Algehele gradering
Fantastiese en wonderlike diens.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhaakstraat 500, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang