Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnyard Venue

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Jahna E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustige omgewing. Baie netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Lovely stay. Was a pleasure staying at Barnyard Venue. Very handy half way stop to the Kruger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Line L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ons was op pad wildtuin toe. Ons was op pad wildtuin toe en het oorgeslaap in Ermelo. Baie goeie, netjiese plekkie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirna C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Good price, clean and neat. Everything you will need for a quick stay. Perfect for sleeping over on our way to St Lucia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Gerieflike akkommodasie in 'n mooi en rustige omgewing. Ons het oornag by Barnyard en het die stilte en die skoonheid van die area geniet. Die akkommodasie het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jelliot H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2024

Short stay en route to Breyten. It was okay though the vehicle is parked a bit far.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joachim Frederik C
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Ons nat naweek in Ermelo. Alles was netjies en skoon. Lekker geslaap en gekuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Goeie waarde vir geld, netjies. Klein bad, maar werk vir die noodsaaklike gebruik. Heerlike bed, rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Kamers was mooi skoon en ons het lekker geslaap. Ons het gewonder oor veiligheid. Die plaashuis was met diefwering en hekke beveilig, ons het slegs 'n kamerdeur gehad wat kon sluit. Geen hekke ens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Friedel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4197783d63112103617085027fcd8bb3185c79e2b7542fcf4228404c8428296d4cc30b638a5a12735d8ce4687e5ff64f8de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 R36 Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.458331995053 30.024926662445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang