Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barnyard Venue

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Friedel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Barnyard Venue
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jahna E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahna E

Rustige omgewing.

Baie netjiese verblyf.

Jane C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane C

Lovely stay.

Was a pleasure staying at Barnyard Venue. Very handy half way stop to the Kruger.

Line L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line L

Ons was op pad wildtuin toe.

Ons was op pad wildtuin toe en het oorgeslaap in Ermelo. Baie goeie, netjiese plekkie. Baie dankie.

Mirna C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna C

Good price, clean and neat. Everything you will need for a quick stay.

Perfect for sleeping over on our way to St Lucia.

Herman S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S

Gerieflike akkommodasie in 'n mooi en rustige omgewing.

Ons het oornag by Barnyard en het die stilte en die skoonheid van die area geniet. Die akkommodasie het alles wat nodig is.

Jelliot H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jelliot H

Short stay en route to Breyten.

It was okay though the vehicle is parked a bit far.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Joachim Frederik C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joachim Frederik C

Ons nat naweek in Ermelo.

Alles was netjies en skoon. Lekker geslaap en gekuier daar.

Danie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Goeie waarde vir geld, netjies.

Klein bad, maar werk vir die noodsaaklike gebruik. Heerlike bed, rustige omgewing.

Celia T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Celia T

Kamers was mooi skoon en ons het lekker geslaap.

Ons het gewonder oor veiligheid. Die plaashuis was met diefwering en hekke beveilig, ons het slegs 'n kamerdeur gehad wat kon sluit. Geen hekke ens.

Karin B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Goeie waarde vir geld.

In geheel sal ek beslis Barnyard Venue aanbeveel. Dit sou goed wees as hulle wel 'n opsie vir ontbyt sou insluit of 'n manier om kos te verhit, aangesien ons 'n paar keer heen en weer dorp toe moes ry vir kos, en daar was geen mikrogolf in die kamer om koue kos te verhit nie. Andersins was dit goeie waarde vir geld.

Stafford M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stafford M

Peaceful.

I had a lovely stay here. So peaceful and beautiful.

Adrienne C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne C

Vreeslik aangenaam, area is lekker stil, maar nie te ver van die dorp af nie.

Sal definitief weer daar kuier, kamers groot en gemaklik, baie netjies.

Barnyard Venue se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Barnyard Venue
Maria S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Netjiese slaapplek.

Netjiese slaapplek. Ons het 'n troue bygewoon by Smitsfield, dit was lekker naby en alles was volgens ons verwagtinge.

Robin H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin H

Good stop over venue.

As we were just stopping over out of season, the place was fairly empty. The room was clean and neat, with everything you could require for a brief stay.

Chantelle L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle L

Baie rustig gewees.

Dit was effe deurmekaar om die sleutel in te gee.

Alison N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alison N

The Barnyard is geared for weddings and not casual guests.

The room was advertised with a bar fridge which it did not have. There was no means to keep the room warm nor any alternative lighting provided during loadshedding. The lawns were covered in pig poop and the lady who welcomed us was minimalistic in her duties.

Barnyard Venue se terugvoer

Hi Alison, I’m sorry this was your experience. Room 6 was not advertised with a bar fridge and all of our beds are equipped with electric blankets for the winter nights. We usually have battery lights in each room for load shedding, it was probably misplaced in another room, sorry about that.

Barnyard Venue
Ansie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V

Lekker.

Sal weer daar oorslaap.

Ansie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V

Swak.

Ons was in die kamer toe ons hoor daar gaan iets aan by ons bakkie. Daar gekom het die persone die leer losgemaak en afgehaal. Toe ons vra wat dink julle doen julle nou was die antwoord ons wil die leer gebruik vir foto's en goed te hang vir matriekafskeid. Dit is baie swak dat hulle nie eers probeer het om ons in die hande te kry en te vra nie. Die personeel het ook nie juis veel gehelp om hulle te stop nie. Dit is baie swak.

Barnyard Venue se terugvoer

Dit was ‘n situasie wat buite ons beheer was. Ons, die personeel, was nie bewus van wat gebeur het nie en het geen toestemming gegee aan die skool om die leer te gebruik nie. Ons vra onverskoning.

Barnyard Venue
Nicola S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola S

Beautiful grounds, pleasant room, unfriendly hosts.

The hosts were not very friendly. Only saw them once over a 2 night stay.

Anthony L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony L

Stay was quiet and clean, but had no shower.

Rooms are located on a working farm so flies and mosquitos are expected. Pack a can of doom.

Barnyard Venue se terugvoer

Hi there, it is clearly stated which rooms have a shower and which has a bath, we don’t have rooms with both. The Barnyard is located outside on a farm with horses, but that is also written in our description.

Barnyard Venue
Ruan N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan N

Salige verblyf en omgewing.

Heerlike tyd by Barnyard. Friedel het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en ons tyd daar so aangenaam as moontlik te laat wees.

Barnyard Venue se terugvoer

Ag baie dankie vir die goeie terugvoer! Ek waardeer dit opreg!

Barnyard Venue
Jp S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp S

Juweel weggesteek buite Ermelo.

Pragtige plekkie. Vriendelike ontvangs. sal vir seker weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Barnyard Venue se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die goeie terugvoer.
Groete, Barnyard.

Barnyard Venue
Esta C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta C

Alles is skoon en netjies, water lekker warm. Mooi omgewing. Enigste probleem is dat die stortdeure stukkend is.

Alles is skoon en netjies, water lekker warm. Mooi omgewing. Enigste probleem is dat die stortdeure stukkend is.

Jonty B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonty B

Can't complain

It was a lovely place with great staff.

Werner K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Dit was lekker.

Dit was lekker - sal dit enige tyd voorstel.

Barnyard Venue se terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer die goeie terugvoer!
Groete Barnyard!

Barnyard Venue
Christine S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Netjiese kamer, mooi omgewing, goeie ligging.

Ek sal Barnyard Venue aanbeveel aan toekomstige gaste wat graag daar sal wil oorbly. Die kamers is netjies en het mooi dekor, en die buitekant van die gastehuis is omring met pragtige bome en tuine.

Barnyard Venue se terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer die goeie terugvoer!
Groete Barnyard

Barnyard Venue
Andre M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Baie mooi omgewing.

Baie lekker oorgeslaap. Friedel is baie vriendelik gewees.

Talitha V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talitha V

Oornag.

Ongelukkig het ons nie die spesifieke kamers gekry wat ons bespreek het nie, aanvanklik koue water en die verwarmer kon nie werk op die koue reënerige dag nie. Anders as vir dit, het ons 'n baie vriendelike verwelkoming gekry, netjies en gemaklike kamers, en die warmkomberse was 'n lekker verrassing!

Anelia W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anelia W

The premise was lovely and very nice for kids.

The pillows needs same attention, bit hard or very soft otherwise it was lovely.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4197783d63112103617085027fcd8bb3185c79e2b7542fcf4228404c8428296d4cc30b638a5a12735d8ce4687e5ff64f8de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 R36 Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.458331995053 30.024926662445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang