Barnyard Venue
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R36, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Barnyard Venue is net buite die dorp, Ermelo, op die R36 Breytenpad geleë. Dit is 'n troubestemming met 'n heerlike plaasatmosfeer. Groot grasperke, bome en tuine waar gaste in rustigheid kan ontspan.
Die gastehuis beskik oor 9 slaapkamers wat met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed toegerus is. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV. Elke kamer het ook sy eie ingang.
Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.
Die dorp is sowat 10 km vanaf Barnyard waar gaste ontbyt kan geniet. Barnyard bedien nie etes nie.
Ermelo is goed geleë vir reisigers as 'n oornagplek tussen die Krugerwildtuin, Durban en die Drakensberge. Dit is ook 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Swaziland of Mosambiek reis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Friedel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R36, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink Barnyard Venue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ermelo Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R36, Ermelo, 2350, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang