Barnyard Venue
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R36, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Barnyard Venue is net buite Ermelo op die R36 Breytenweg. Dit is 'n troubestemming met 'n lieflike plaas-atmosfeer. Daar is groot grasperke, bome en tuine waar gaste kan ontspan.
Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis met 9 kamers, elk met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV. Die kamers het elk 'n privaat ingang.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Die dorp is ongeveer 10 km vanaf Barnyard waar gaste kan gaan ontbyt eet. Barnyard bedien geen etes nie.
Ermelo is die ideale oornagstop vir diegene wat tussen die Krugerwildtuin, Durban en die Drakensberg reis en so ook vir reisigers tussen Johannesburg, Swaziland of Mosambiek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Friedel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R36, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink Barnyard Venue het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R36, Ermelo, 2350, Mpumalanga