Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baroe House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Ramona R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Aangename kuiertjie, moet te minste 'n langnaweek daar spandeer. Heerlike ruim plek, alles wat jy nodig het, bad en binnebraai 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Rustig en lekker. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Percy G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Baroe House was netjies en skoon, baie gerieflik. Het lekker gebly en Sutherland. Baroe House was netjies en skoon, baie gerieflik. Het lekker gebly en Sutherland geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Gerieflike huis. Baroe House het alles wat nodig is vir 'n besoek aan Sutherland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan O
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Baie goed en waarde vir geld. Baie goeie skoon en netjiese akkommodasie. Baie gerieflike huis met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henry B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Lekker gewees. Lekker gewees. Sal weer daar bly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarah F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Enjoyable. We enjoyed the cottage, although the electric blankets didn't all work and the kitchen tap leaked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Goed ingerig maar vrek koud in die winter! Baroe House is goed ingerig en gerieflik. Dit sal waarskynlik baie lekker wees gedurende die somer. Ons was daar gedurende die winter, in 'n sneeu storm, en om alles te kroon was die hele dorp sonder elektrisiteit vir ten minste 'n dag. Hierdie ongewone sameloop van omstandighede het Baroe se tekortkominge in skerp fokus gebring. Die huis is bitter koud met geen effektiewe vorm van verwarming nie en is ook nie effektief ingerig vir kragonderbrekings nie. Dit maak die huis 'n vrek koue bestemming in die winter - wanneer Sutherland een van die koudste dorpe in RSA is. Daar is wel asbes muurverwarmers in alle vertrekke, maar die verwarmers is ontwerp vir klein areas en dus uiters oneffektief vir so 'n groot area. Daar is ook 'n binne braai, wat baie goed werk, maar net as 'n braai. 'n Binne braai is nie ontwerp om as kaggel te dien nie, want alle warm lug ontsnap via die skoorsteen. Die huis kan doen met 'n groot kaggel. Kragonderbrekings is deel van ons lewe in RSA. Die enigste voorsorg wat Baroe getref het was 'n gasstofie (wat baie lekker werk!) en 4 olie-lanterns - waarvan een geen olie ingehad het nie. Die 3 olie-lampies was wel romanties, maar glad nie effektief nie, en dit laat die huis baie donker. Daar is vele noodligte spesifiek vir die doel ontwikkel, en vryelik beskikbaar is - die huis kan doen met 'n paar van hulle. Gelukkig was daar baie komberse (beide wol en elektries) wat die koue verdryf het terwyl ons in die kooi was. Dus - Baroe sal 'n lekker bestemming wees in die somer. Maar dis vrek koud in die winter!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Ian
Baroe House
Hi Theo, Ons is trots op ons gradering onder die publiek as een van die beste in die dorp. Ons streef voortdurend na verbetering en waardeer jou insette. Ons is jammer om te hoor dat jy nie tevrede is nie. Om 'n 5-ster-ervaring te bied met alle geriewe, vereis 'n passende prysstelling. Dit is belangrik om te onthou dat 'n hoër standaard van akkommodasie 'n belegging verg. Dit mag wees dat Sutherland nie die regte bestemming vir jou is nie, en ons respekteer jou perspektief. Met vriendelike groete, Baroe GasteHuis

Oscar A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

It was awesome, comfortable. Comfortable stay. Quiet and relaxing environment. Especially enjoyed the indoor braai. Added bonus was that it snowed, while we were there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie lekker gekuier met binnebraai. Awesome. Huis is baie netjies en skoon gewees. Groot kamers en kuierarea net so groot. Die enigste nadeel is die parkering. Moet agter mekaar stop en moet heeltyd karre ruil met vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jubilee-straat 10, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a8e059ae3f253f13ab02e0647909239fb2a29dd8f36787d18c887eeed1e41150721c41bab9d7fe733bd122d5ba38909c6ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 10 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.398108037306 20.661313388502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang