Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baroe House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jubilee-straat 10, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Baroe House is 'n bekoorlike vakansiehuis in die skilderagtige dorpie, Sutherland in Suid-Afrika en bied gerieflike verblyf aan 6 gaste wat dit dus die ideale rustige wegbreek saam met familie of vriende maak.

Albei slaapkamers het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n Afrika-tema met 'n L-vormige rusbank, etenstafel en 'n TV.

Gaste het toegang tot 'n lieflike ingeboude braai waar hulle maaltye kan voorberei, asook WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michael V
5.0
Relaxing. Lekker huisie in 'n rustige Karoo dorpie. Was goed toegerus gewees en het baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.
Jan 2025
Ramona R
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename kuiertjie, moet te minste 'n langnaweek daar spandeer. Heerlike ruim plek, alles wat jy nodig het, bad en binnebraai 'n groot bonus.
Aug 2024
Pieter K
Saam met vriende
5.0
Rustig en lekker. Baie lekker gebly, dankie.
Mei 2024
Marita V
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het baie lekker gebly. Pragtige, goed ingerigte huis met veilige parkering. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Ons het ons verblyf in Su...
Sien meer
Jan 2025
Elma V
Saam met vriende
4.6
Gerieflike huis. Baroe House het alles wat nodig is vir 'n besoek aan Sutherland.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jubilee-straat 10, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Baroe House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jubilee-straat 10, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a8e059ae3f253f13ab02e0647909239fb2a29dd8f36787d18c887eeed1e41150721c41bab9d7fe733bd122d5ba38909c6ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 10 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.398108037306 20.661313388502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang