Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baron's Palace

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Thinus P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Sal weer tydens KKNK hier bly! Baie goeie verblyf. Rustig, nie lawaaierig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mlungisi H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Karoo comfort. Was relaxing and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Skoon, veilig en bekostigbaar. Baie oulike plek. Skoon kamers. Heerlike swembad. Die bonus was dat daar 'n generator was, so loadshedding het nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miela
Baron's Palace
Baie dankie. Ons waardeer dit opreg. Julle is meer as welkom om ons weer te besoek.

Lizaan K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Baie lekker! Ja, baie dankie. Matrasse is lekker. Skoon kamer. Genoeg warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade T
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Tyd was teen volle geniet. Ons kuier was inderdaad baie genotvol.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Vriendelike veilige plekkie. Ons is vriendelik ontvang met aankoms en na ons kamer geneem. Dit is 'n baie rustige omgewing en atmosfeer. Ons het ook veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Miela
Baron's Palace
Baie dankie. Ons waardeer dit opreg. Julle is meer as welkom om ons weer te besoek.

Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Klein, maar getryn. Kyk asb. na jul kussings want hulle tyd is verby. Badkamer kort spieël by wasbak, mans kan nie skeer nie. Een bed se matras is ook uitgelê. Rubbermatjie onder stortmatjie sal veiliger wees, teëls is baie glad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Des 2023

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre L
Kort verblyf
4.0
Mei 2023

Voorsien in die basiese. Die eenheid was baie netjies en skoon. Bevat slegs die mees basiese. Koffie / tee nie aangevul op dag 2. As jy beplan om die verblyf net vir oornag te benut is dit ideaal maar bied weinig meer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Miela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van High-straat en Hoopstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA460d45a2794d9176df0129acbd4f6be611cf834f4a4f65c8737762529ce24db9c16633685d4c0253953913547a7ebf37f8ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Corner of High Street and Hope Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.582523 22.206254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang