Baron's Palace
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van High-straat en Hoopstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Baron's Palace is 'n hotel in Oudtshoorn, wat tydens die wisseling van die eeu deur 'n ryk volstruisbaron gebou is. Die hotel bied groot lugtige kamers, houttrappe en kaggelvure in die wintermaande.
Verblyf is beskikbaar in 25 en suite-slaapkamers in 'n sonnige binnehof met 'n swembad en tuinhuisie. Elke kamer het 'n stort en bad, plafonwaaier, lugversorging, tee-en koffiemaakgeriewe en strykgeriewe.
Verder het die hotel konferensie- en braaigeriewe, 'n swembad, restaurant, 'n groot saal vir geleenthede, kroeg en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is gratis op die perseel beskikbaar.
Die hotel bied maklike toegang tot besienswaardighede in die area soos die Kangogrotte, Cango Wildlife Ranch, Wilgewandel, volstruisplase en die Swartbergpas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Miela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoek van High-straat en Hoopstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Baron's Palace het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van High-straat en Hoopstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap