Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barracuda Lodge on the Beach

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Barracuda Lodge on the Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Coen D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen D

Jbay awesomeness.

Die lekkerste Kaap vakansie wat ek gehad het. Sien uit om terug te kom.

Kelsey M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelsey M

Rustig en vreedsaam.

Ja, dit was lekker! Sal definitief weer gaan.

Barracuda Lodge on the Beach se terugvoer

Hallo Kelsey

Baie dankie vir jou terugvoer - dit was goed om julle te ontmoet, en ek hoop ons sien julle binnekort weer.

Barracuda Lodge on the Beach
John H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Awesome sea views, peaceful.

Our stay was fantastic, hosts were friendly and welcoming.

Barracuda Lodge on the Beach se terugvoer

Thank you for your review, John Hawken. It was lovely meeting you and we are so happy you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon.

Barracuda Lodge on the Beach
Elna W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W

Absolutely amazing!

The house was clean. The location cannot be better, walking distance to the beach. You can see and hear the waves while doing the dishes! It has a nice garden for the little ones to run around. We felt safe. It felt like home!

Barracuda Lodge on the Beach se terugvoer

Hi Elna, thank you for your review, we appreciate your kind words. This truly is a piece of Paradise and we are so happy that we could share it with you. Kindest regards. Grant and Madelein

Barracuda Lodge on the Beach
Ané J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané J

Uitstekend. Beste vakansie ooit.

Uitstekende ligging. Baie stil en rustig. Pragtige uitsig. Uitstekend toegerus met onverwagse ekstras soos tuimeldroër, wasmasjien, gefilterde water, ens. Baie gemaklike beddens.

Barracuda Lodge on the Beach se terugvoer

Hallo Ané, baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was vir ons 'n plesier om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete. Grant en Madelein

Barracuda Lodge on the Beach
Werner B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Agt dae met kilometers se strand vir jouself na weerskante. Al wat mens hoor is die gedruis van die branders.

Ek en my vrou saam met ons drie tienerdogters het elke oomblik geniet. Maak die skuifdeur oop en kyk uit oor die see. Stap oor die grondpaadjie, af met die houttrappe en jy is op die strand met kilometers links en regs om langs af te stap. Die 4,6 km af na die Kromriviermond is langs ongerepte strand. Geen huise, geen mense - salig! Die see daar is ook veilig om in te swem net agter die eerste breek. Die huis/verblyf is netjies, skoon en goed ingerig vir beurtkrag. Wasmasjien, tuimeldroër, kombuis - alles wat mens nodig het. Sal ons weer gaan? Vir die lae prys en wat jy alles kry? Verseker! Hou net in gedagte - hierdie is 'n plekkie vir mense wat hou van 'n stil, amper afgeleë plekkie, weg van verkeer en die skares. Dis jy en die see en die strand met sy paar vissermanne wat laatmiddag kom visvang en sommer vir jou 'n vissie gee om te gaan braai! Met die plekkie amper op die verste punt van Paradys, is dit 'n entjie se ry Jeffrey's toe, maar selfs dit is niks in vergelyking met die stadsverkeer en afstande wat ons in Pretoria moet ry nie. Die gashere gaan ook uit hul pad om jou te laat tuis voel en met enige iets te help.

Barracuda Lodge on the Beach se terugvoer

Hallo Werner, Elouie en dogters
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer julle mooi woorde.
Ons is voorwaar bevoorreg om in so pragtige omgewing te bly en dit was 'n plesier om te sien hoe julle die strand geniet.
Gelukkig is Jeffreysbaai se hoofstrand net 12 kilometer van hier af en St Francisbaai is sommer net om die draai.
Mooi jaar vir julle en ons hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Grant en Madelein

Barracuda Lodge on the Beach
Marian H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marian H

Clean, comfortable and great position.

Our host was very friendly and accommodating.

Charmane W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmane W

'n Juweel in die Oos-Kaap.

Wat 'n lekker plek. Alles baie goed toegerus en die strand en see is 'n paar treë weg. Almal is so vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer kom. Baie dankie!

Jacky V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky V

Stunning location and a very comfortable unit.

Thoroughly enjoyed our stay. The area is really worth visiting.

Barracuda Lodge on the Beach se terugvoer

Dear Jacky,
Thank you so much for your review.
It was a privilege hosting you and your family.
We hope to see you soon again.
Kind regards
Grant & Madelein
Barracuda Lodge - on the beach.

Barracuda Lodge on the Beach
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda-weg 28, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5184c9a791cc849144161b144282c999add1fed29e602fd4821c98b0157a4ca25e76c5ca698d1d2105bc8ee0ea3fc4dacc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 28 Barracuda Road Paradise Beach 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.115487752512 24.875001695107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang