Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barrak Studio

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Beate T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Stilte, rus en vrede vir die siel naby aan die see. Wonderlike en veilige akkommodasie in 'n baie klein en stil kusdorpie. Perfek vir mense wat stilte en rustigheid wil hê! Ons as gesin van 5 het heerlik daar gebly. Die see is 5 minute weg waar mens heerlik lank kan stap op die strand. Die gasvrou het baie mooi gehelp met alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeannie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nature's Hill-keeromstraat 1, Seafield, Kleinemonde, 6172, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32790f56a3c5aba2356d7c9212e067ebe728eb048fa0e2ab9e7cd57388daaf7a311fec9ee4107037126bd5fa6223508808a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Nature's Hill Close Seafield 6172 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.532850395611 27.049148713536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang