Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barrington 124

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-weg, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 834 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Barrington 124 is 'n ruim selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in 'n veilige, gesinsvriendelike kompleks in Ballito. Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, lugversorging, en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die
en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en bied toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Let asb. op dat daar trappe is wat na die eenheid lei. Gaste het ook toegang tot 'n enkeltoesluitmotorhuis, besoekerspakeerplek en 'n gemeenskaplike swembad. Daar is geen WiFi in die woonstel nie.

Gaste het ook toegang tot 'n balkon met see-uitsigte in die verte en 'n Weber-braai. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkykm voetslaan, swem en visvang in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 128

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Gazelle-weg, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Barrington 124 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 834
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 834
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelle-weg, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa091361e724ba23b1dd44c3db3e9c833a6870f215d27058d77f510e4bb435301f0e44017bdc23e186ac730e348a86f77284c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 834 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Gazelle Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.527288636989 31.220088801258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang