Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barrister House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Nadine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Rustig, stil, mooi, sommer net lekker! Baie goed toegeruste huis. Ruim kamers. Rustige en veilige omgewing. Mooi uitsig en sommer net heerlik gesellig! Genoeg voorsiening gemaak vir beurtkrag. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debra Anne R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Value for money accommodation. Neat and clean accommodation in a safe complex. Well equipped and serviced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Lekker rustig. Ruim huis met genoeg spasie. Was lekker om elke dag vir Lydia daar te hê. Jacuzzi was ongelukkig nie beskikbaar nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sjanie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Gerieflike huis en pragtige ligging. Netjiese en pragtige huis met als wat nodig is. Heerlik gebly by Barrister House en sal dit definitief aanbeveel vir 'n wegkom na Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonicka V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Lekkerste rus. Ons het vreeslik lekker gekuier, en al het dit heel naweek gereën was dit nogsteeds die moeite werd. Sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Ons het lekker gebly sal definitief teruggaan. Ruim en netjies, goed ingerig, goeie kommunikasie deur eienaar, ons het lekker gebly. Sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chalize W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2021

Dit was lekker die uitsig en die ligging is pragtig. Die huis was mooi skoon en jy het sommer tuis gevoel soos jou eie huis. Daar is alles wat jy soek en dis baie veilig. Dit is op ‘n goeie plek geleë en jy het wel privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha V
Kort verblyf
5.0
Aug 2020

Heerlike wegbreek. Die huis is heerlik ingerig vir 'n groot familie/vriende kuier - met 'n lekker groot leefvertrek en stoep maar genoeg kamers en 'n woonstel vir bietjie privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Barrister House
Baie dankie vir die terugvoer, Samantha. Ons ontvang julle graag weer! Dankie dat julle mooi na ons plek gekyk het en vir jou vriendelikheid en beleefdheid. Ons beveel julle met vrymoedigheid aan as ideale gaste om te huisves.

Tracey-ann J
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

Such a beautiful place, with spectacular views. This was one of the best places we have stayed. The Barrister house itself is so beautiful and so well presented, everything was amazing! Would 100% recommend. Clarens is so picturesque with mountain views at every turn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Barrister House
Great to hear you had such a good time, Tracey! It was a pleasure hosting you. Hope you can come back some time.

Lizma D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Gerieflik en gemaklik. Ons het die naweek vreeslik baie geniet! Die huis het alles wat mens nodig het en is redelik privaat met pragtige uitsig. Ons het die stoep, leefarea en Jacuzzi baie geniet! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gavin
Barrister House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Lizma! Ons is bly dat julle die tydjie daar geniet het. Ons verwelkom julle graag terug.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 663

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 200
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 241, Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCaKwU1LirRDCcZKZaUAVWGeQytNGvU5HrsgfbfwhUoFcRJlEB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 10 mense 10 5 1 5 Stand 241 Clarens Golf and Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.512359454441 28.433496952057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang