Barristers
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray Champion-straat 1D, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Barristers is op 'n klein hoewe in die stil en rustige area, Rayton.
Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede, 'n solder-eenheid, ateljee-eenheid en 'n enkelwoonstel. elke eenheid het 'n TV met die DStv-gastehuispakket en 'n mikrogolf, yskassie en ketel. Verder het die solder-eenheid 'n stoof en eenheid 1, 2 en 3 plus die ateljee-eenheid het kombuise wat ten volle toegerus is.
Op die perseel is daar 'n tennisbaan, 'n swembad, 'n groot agterplaas en 'n klein hokkie-kamer. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die perseel is 4 km vanaf winkelsentrums, die bekendste hospitale in Bloemfontein en is ook naby groot hoofweë.
Besienswaardighede in die area sluit die Naval Hill and Franklin Natuurreservaat, Oliewenhuis Art Gallery, Freshford House Museum, stadsaal, Botaniese Tuin, Bloemfontein Nasionale Museum, Orchid House, Queens Fort Military Museum en die Windmill Casino and Entertainment Centre.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ansarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ray Champion-straat 1D, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Barristers het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray Champion-straat 1D, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat