Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barry Hall Luxury Apartments

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irwintonstraat 6, Fresnaye, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 590 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Barry Hall Apartments is in 'n stil voorstedelike straat in Fresnaye geleë en bied die perfekte basis vir 'n wonderlike verblyf in Kaapstad aangesien dit naby die strande van Kampsbaai en Clifton, die V&A Waterfront en die middestad is, alles 10 minute weg. Dit is ook aangrensend aan Seepunt se Hoofweg met sy talle winkels en restaurante.

Barry Hall is 'n historiese herehuis naby die gewilde Seepunt, met 4 ruim selfsorgwoonstelle en 1 tuinkothuis. Die eenhede kan elk tussen 2 tot 6 gaste akkommodeer. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n sitarea en 'n volledige kombuis behalwe die tuinkothuis wat net 'n kombuisie het.

Daar is 'n lieflike binnehoftuin en geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, tafels en stoele in.

Veilige parkeerplek vir 3 motors, gebaseer op 'n eerste kom, eerste bedien-basis, word voorsien. Weens die beperkte grootte van parkeerplek het die tuinkothuis geen parkeerplek binne die eiendom nie.

Doendinge in die omgewing sluit swem, fietsry, visvang en tennis in.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Deens
  • Duits
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Cerné C
Gesin met tieners
5.0
Clean and neat with an old wool charm. What a lovely place to stay. Clean and neat with an old world charm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Soren J
Saam met vriende
5.0
Elegant accommodation. Very nice apartment with lovely wood floors, Persian carpets and tasteful modern furnishings. As we have found b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Marlie B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige skoon en ruim blyplek. Plek was baie ruim en skoon, foto's is akkurate voorstelling. Heerlik gebly.
Apr 2023
Alan G
Saam met vriende
4.8
Loved it. I'll be back. Barry Hall Apartments is exactly as portrayed in the images. Great location and the apartments are immaculate.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Ina D
4.2
Hierdie was ons 2de besoek aan Barry Hall Apartments, waar ons 1ste besoek heerlik was, was hierdie besoek nie so lekker nie. Soos gemeld was ons baie...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Irwintonstraat 6, Fresnaye, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Barry Hall Luxury Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irwintonstraat 6, Fresnaye, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxMDc1ZDA0LTllNGMtNDFhZS05Zjc5LTQyYzhjYWVkOTM3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 6 Irwinton Road Fresnaye 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 11:00 -33.919242757999 18.388026058674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang