Barry House on Riverton
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jaclynn H - Aug 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Henriëtte T - Mei 2024
Algehele gradering
Die lekkerste naweek met familie in 'n huis gemaak vir 'n familie.
Maresa S - Des 2023
Algehele gradering
Verkwik jouself met 'n lekker kuiertjie op die plaas.
Andre P - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Barry House on Riverton se terugvoer
Baie dankie Andre. Bly jy en jou familie het almal lekker gekuier en dat die inverter betyds geinstaleer was om die rugby te kon kyk. Vriendelike groete, Natasha en Duncan
Rulene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike plaashuis.
Lees meerHeineke Z - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut rustig, natuurskoon, omring deur bome en vars lug met die gerunnik van die koggelperd, Rudi. Was so 'n ontspannende ruskans.
Barry House on Riverton se terugvoer
Dit was 'n voorreg om vir jou en jou wonderlike familie te ontmoet! Alles van die beste vir julle en die pragtige bruidspaar.
Erasmus D - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies, groot en gerieflik!
Barry House on Riverton se terugvoer
Baie dankie Erasmus,
Bly die huis was groot genoeg vir jou om lekker saam met al jou ou vriende te kuier voor jy (hopelik kan) terug keer na Nederland! Voorspoed met jou al jou reisplanne.
Vriendelike groete,
Natasha en Duncan
Ewerhardus K - Mrt 2020
Algehele gradering
Die huis is gerieflik ingerig. Ons was 10 persone en het die ou historiese huis baie geniet.
Barry House on Riverton se terugvoer
Dit was 'n voorreg om vir jou en jou vrou en vriende te ontmoet. Voorspoed en wees veilig in die moeilike tyd wat vir ons land voorlê.
Andries V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig, veral om die perde te sien.
Barry House on Riverton se terugvoer
Altyd wonderlike wanneer gaste die plaashuis so geniet en tyd maak om na die rivier toe te stap. Bly julle het die naburige wynplase ook besoek.
David F - Jun 2019
Algehele gradering
Spacious and wonderful place to stay. Very helpful and friendly hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ruim and wonderlike plek om te bly. Baie behulpsame en vriendelike gashere.
Ons het ons tyd liefgehad by Barry House. So 'n karaktervolle huis met baie ruimte en pragtige omgewing. Die leërskare was ook so vriendelik en dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Barry House on Riverton se terugvoer
Thank you for the lovely review David! We enjoyed meeting you and your wonderful family and it was great seeing the kids have such a marvelous time on the farm. Appreciate the granadilla growing tips! Hopefully the gazebo at the dam (our new project) will be covered the next time you visit and we will have sourced pallets for seating to enjoy the sunset. Kind regards, Natasha & Duncan
Johan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier in die ou herehuis.
Barry House on Riverton se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Johan. Bly dat julle heerlik gekuier het! Vriendelike groete, Duncan
Jeanine H - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Barry House on Riverton se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woordedit word opreg waardeer! Bly alles was in orde volgendes jou vereistes. Alles van die beste.
Vriendelike groete
Natasha en Duncan
Justine M - Jun 2018
Algehele gradering
Perfect group getaway.
Barry House on Riverton se terugvoer
It is always a privilege to have guests who appreciate the beauty of the original farm homestead as much as we do. We will be honoured to have such a lovely group of friends visit again.
Kobus B - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Barry House on Riverton se terugvoer
Beste Kobus,
Baie dankie, ons is bly om te sien dit was gerieflik en dat jou firma lekker op die plaas gekuier het.
Vriendelike groete,
Natasha en Duncan Barry
Liezel W - Des 2018
Algehele gradering
Plattelandse sjarme en styl.
Ronel R - Des 2017
Algehele gradering
Die akkommodasie was van uitstaande gehalte.
Barry House on Riverton se terugvoer
Altyd 'n plesier om nuwe vriende te maak! Bly julle het lekker gekuier en ons sien daarna uit om julle weer hier in die Wes Kaap te sien!
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Nadia S - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties en onverbeterlik!
Barry House on Riverton se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Bly julle het almal lekker gekuier! Goed om te hoor dat ons fotos nie lieg nie en dat julle mooi verras was met die ruimte!
Willi (wilhelmina) I - Mei 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Barry House on Riverton se terugvoer
Dankie engel! Ons het julle weskus gholfdames se geselskap en sin van humor ivm daai 'bunkers' baie geniet! Bly almal het lekker gekuier! Ons sien uit daarna om julle weer te sien met die volgende dames gholfdag op Robertson! Lekker jaar verder, Natasha & Duncan Barry
Monika V - Feb 2016
Algehele gradering
'n Plek waarheen jy beslis sal teruggaan.
Lees meerBarry House on Riverton se terugvoer
Baie dankie vir u mooi skrywe Monika!
Dit is ‘n riem onder ons hart om te hoor dat ons gaste so lekker by Barry Huis gekuier het! Beslis ‘n voorreg om sulke wonderlike gaste te hê. Ons waardeer die tyd geneem om so ‘n mooi resensie te skryf en sien uit daarna om julle weer as gaste te bedien.
Vriendelike groete, Natasha & Duncan Barry
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barry House on Riverton Stud Farm R317, Bonnievale-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang