Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barry House on Riverton

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jaclynn H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Brilliant. Incredible hosts and place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriëtte T
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Die lekkerste naweek met familie in 'n huis gemaak vir 'n familie. Barry House en die eienaars was absoluut fantasties! Ons het so lekker gekuier en alles was soos wat mens van 'n plaaskuier verwag. Opregte Kaapse gasvryheid en omgee. Ons sal vir seker weer gaan en beveel dit 200% aan. Stoepkuiers kan nerens so lekker wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Verkwik jouself met 'n lekker kuiertjie op die plaas. Pragtige rustige omgewing. Baie netjies en skoon. Alle noodsaaklikhede vir 'n lekker kuier is beskikbaar. Was baie bly oor daardie skottelgoedwasser!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie lekker. Baie groen en mooi, genoeg plek vir almal om saam te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Barry House on Riverton
Baie dankie Andre. Bly jy en jou familie het almal lekker gekuier en dat die inverter betyds geinstaleer was om die rugby te kon kyk. Vriendelike groete, Natasha en Duncan

Rulene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Lieflike plaashuis. Fantastiese, tradisionele plaashuis met oorgenoeg spasie. Heerlike leefarea met tafeltennistafel, gerieflike buitebraaiplek, ruim en suite-slaapkamers met pragtige dekor. Dit was wonderlik om in so 'n huis te bly met so baie geskiedenis. Die gashere, Duncan en Natasha, was baie behulpsaam en binne bereik vir enige navrae. Die gastehuis is gerieflik geleë naby Robertson in 'n pragtige omgewing. Ons sien uit om weer daar te gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heineke Z
Kort verblyf
4.8
Des 2021

Absoluut rustig, natuurskoon, omring deur bome en vars lug met die gerunnik van die koggelperd, Rudi. Was so 'n ontspannende ruskans. Duncan en Natasha jul was die beste! Dankie vir die geselsies en die groot bederf vir die bruidspaar. Lieflike huis met alles en nog meer as wat ons nodig gehad het. Dankie ook aan die huishoudster vir ekstra takies verrig. 'n Fantastiese uitspantyd saam met die familie. Ons het die oop spasie en ruime baie geniet. Ons sal graag weer daar bly. Baie sterkte en seën vir julle op die plaas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Barry House on Riverton
Dit was 'n voorreg om vir jou en jou wonderlike familie te ontmoet! Alles van die beste vir julle en die pragtige bruidspaar.

Erasmus D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Baie netjies, groot en gerieflik! Baie lekker, die huis het baie spasie en is baie netjies. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Barry House on Riverton
Baie dankie Erasmus, Bly die huis was groot genoeg vir jou om lekker saam met al jou ou vriende te kuier voor jy (hopelik kan) terug keer na Nederland! Voorspoed met jou al jou reisplanne. Vriendelike groete, Natasha en Duncan

Ewerhardus K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2020

Die huis is gerieflik ingerig. Ons was 10 persone en het die ou historiese huis baie geniet. Kamers was netjies en goed ingerig. Braaihout was verskaf. Die huis leen hom tot 'n lekker saamkuier. Duncan en Natasha baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Barry House on Riverton
Dit was 'n voorreg om vir jou en jou vrou en vriende te ontmoet. Voorspoed en wees veilig in die moeilike tyd wat vir ons land voorlê.

Andries V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Baie lekker en rustig, veral om die perde te sien. Die huis is in 'n rustige omgewing. Die woonvertrekke en slaapkamers is keurig. Die gedekte tafel in die eetkamer was baie smaakvol. Ek sal weer daar wil ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Barry House on Riverton
Altyd wonderlike wanneer gaste die plaashuis so geniet en tyd maak om na die rivier toe te stap. Bly julle het die naburige wynplase ook besoek.

David F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Ruim and wonderlike plek om te bly. Baie behulpsame en vriendelike gashere. Ons het ons tyd liefgehad by Barry House. So 'n karaktervolle huis met baie ruimte en pragtige omgewing. Die leërskare was ook so vriendelik en dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Barry House on Riverton
Thank you for the lovely review David! We enjoyed meeting you and your wonderful family and it was great seeing the kids have such a marvelous time on the farm. Appreciate the granadilla growing tips! Hopefully the gazebo at the dam (our new project) will be covered the next time you visit and we will have sourced pallets for seating to enjoy the sunset. Kind regards, Natasha & Duncan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R4 400
R4 400 R2 933
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 400
R4 400 R2 933
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry House on Riverton Stud Farm R317, Bonnievale-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFXMy3opJ0YRwGyMd512rBn1NjgyiqfikvU4M11Tto6BpH1sBSp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400 nouVanaf R2 933 per nag (plek vir 12) 20 5 1 5 Barry House on Riverton Stud Farm R317 Bonnievale Rd 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.840316090844 19.931668046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang