Barry House on Riverton
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 3 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barry House on Riverton Stud Farm R317, Bonnievale-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 400R2 934 per nag (plek vir 12) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Barry House on Riverton is op die R317 Goue Rivier Roete naby Robertson, Wes-Kaap geleë. Dit is op 'n perdeplaas en hierdie 4 ster-selfsorgherehuis kan as 'n geheel bespreek word en het slaapplek vir 14 gaste gemaklik akkommodeer.
Dié huis beskik oo 6 slaapkamers en 5 badkamers. Elke eenhede het 'n en suite-badkamer met óf stort- óf badgeriewe. Daar is 3 eenhede met 'n koninggrootte-bed, waarvan 2 'n kinderbed vir 1 kind het. Die ander slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander het elk 2 kinderbeddens. Daar is ook 'n slaapkamer met 'n stapelbed vir kinders. Elke kamer het fyn perkallinne duvets, hipo-allergeniese kussings, wolkomberse, donserige wit badhanddoeke, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging of 'n waaier en 'n paneelverwarmer. Die ruim TV-sitarea het tafeltennis, bordspeletjies en DStv. Die formele eetkamertafel het sitplek vir 14 gaste. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n stoep met oorgenoeg buitemeubels en bied 'n asemrowende uitsig oor die perde en wingerde. Barry House het 'n groot tuin met perdekampe en die reuk van rose.
Vuurmaakhout word vir die groot braai met sonkragbeligting voorsien. Die tuin het baie voëls en hoë bome wat koelte bied. Dit is 'n toevlugsoord vir 115 voëlsspesies en gaste kan voëlkyk. Daar is 'n Victoriaanse-gazebo met 'n uitsig oor 'n watervoor. Oorkant die tuin is 'n Victoriaanse-klimraam en 'n sandput en reuse optelstokkies. Daar is veilige parkeerplek onder die eikebome.
Daar is 'n omsetter en batterye sodat hierdie verblyf nie deur kragonderbrekings geaak word nie. Dit voorsien kag aan die TV, WiFi, mikrogolf, yskaste en plafonwaaiers op die stoep, asook sommige van die ligte. Die lugversorging en die plaas se waterpompe werk nie tydens kragonderbrekings en beurtkrag nie.
Gaste kan wynproe op die naburige wynlandgoedere, die lekkernye van Robertson se restaurante en winkels proe of net ontspan en kroket op die grasperk speel. Gaste kan dalk ook 'n rustige wandeling om die plaas met 'n perd geniet. Gaste kan in die Breederivier swem of 'n visvang.
Die verblyf bied die naweekgaste 'n laatmiddag-uitklok sodat hulle 'n rustige Sondag kan geniet en die meeste uit hul naweekwegbreek kan kry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Barry House on Riverton Stud Farm R317, Bonnievale-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Barry House on Riverton het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barry House on Riverton Stud Farm R317, Bonnievale-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang