Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Martie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Puik! Ontsettend lekker gebly. Manus en Janine was 'n puik gasheer en gasvrou. Baie lekker saam met hulle ook gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Awesome one-stop spot with onsite bar, pool and braai facilities. Really fun spot! Thank you so much to Janine for making my birthday weekend extra special and being so helpful from before we arrived. A huge shout-out to the staff and barman, Herman and Glenn, for the warm reception and taking care of us all weekend. Your ribs and burgers were outstanding! We'll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub
Dear Shaun, Thank you so much for this amazing review. I'm glad you had a great time and can't wait to welcome you back. Merry Christmas and best New Year wishes to you.

Alastair And Ann M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Functional and pleasant. It was a perfect stop over on a long journey, satisfactory for an overnight stay. It is difficult to find reasonable accommodation just for this purpose these days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly julle was tevrede. Groetnis

Mikayla F
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Bad. My stay was bad. I couldn't sleep because of dirty sheets. The toilet was also dirty. The fact that my car was parked outside was also a problem. And there was nothing to keep my water cold, and it's very hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Janine
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub
Our bedding is washed daily, so I really can't understand how it could be dirty. All rooms are cleaned before the next guest arrives. We will look into the toilet complaint; it also gets cleaned daily, unless you're referring to water marks. We get them from time to time, as Barrydale has an old pipeline and we experience regular water interruptions. The rooms, as advertised, are not self-catering, thus there is not a fridge to keep your water cold. However, there is a fridge in one of the rooms. If you had asked, we could have moved it to your room if it wasn't occupied. All the best.

Angela O
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2024

Convenient. Our stay was fine. We just needed a place to sleep. The sink was awful, badly stained. Only 1 plug point in a cupboard. The stairs up to our room could be a safety hazard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Sjaka S
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Mrt 2024

Stowwerige, muwwerige en onplesierig. The Dung Beatle het die kroeg op die perseel. Dit som dinge mooi op. Wat 'n ou slegte plek. Definitief nie jou geld werd nie. Vuil, stowwerige, geraas. Daar hang drie towwerige houtharte bo die bed, simbolies van 'n plek wat dalk met liefde begin is, maar nou is al wat oor is verslonsde matrasse, geel lakens, groen alge groei in die stort, vuil vensters. Daar is slegs een prop met geen leads of tweepuntproppe? Geen bedlampies. Net twee ligte in die dak werk. Verf dop af. 'n Kas met een hanger? Drie koppies, een glas met water van iemand wat seker voor jou daar uit gedrink het. Geen opwasseep. Parkering is in die straat en nie veilig soos gemeld in die advertensie nie? Geen WiFi is aan ons gegee of van gemeld in die kamer nie? Dis 'n bedompige kamer vol muskiete met geen waaier (alhoewel die foto in die advertensie 'n waaier wys).

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Janine
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub
Waar begin ek, jammer jy het dit onaangenaam gevind. Baie mense geniet die kroeg en restaurant en hou daarvan om mense te hoor lag en gesels. Ek kan jou verseker dat beddegoed daagliks gewas word en kamers skoongemaak word volgens 'n daaglikse roetine. Barrydale is maar 'n ou stowwerige plekkie, dis hoekom ons verlief geraak het op die plek met stofpaaie, min verkeer en vriendelike mense. WiFi word op die pamflet teen die muur aangedui en ek hoop jy was tevrede met die Nescafe koffie, melk en suiker wat gratis saam met die verblyf van slegs R350 verskaf is. Ons gaan binnekort weer bietjie verf. Niks wat 'n bietjie verf nie, kan mooi maak nie.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2023

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Des 2023

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 4, Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec9KNLlWsGJANDNdnmpwmaxrdbPeD8ANdw5ONqW2njvT471PRL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 4 Tennant Street Route 62 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.905831 20.715775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang