Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 4, Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub bied gehalte en bekostigbare verblyf in Barrydale op Roete 62. Die verblyf is 'n ideale oornagplek vir gaste wat die area wil verken of net as 'n gerieflike oornagplek.

Die verblyf wissel van privaat slaapkamers tot kwaliteit rugsakreisigersverblyf. Elke slaapkamer het 'n privaat badkamer en koffie- en teemaakgeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die instansie is motorfiets-, kinder-, troeteldier- en mensevriendelik. Almal is welkom, enige tyd.

Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub is 'n volledig gelisensieerde kroeg en restaurant en bied ook aan gaste gebruik van die swembad om in af te koel op daardie warm somersdae.

Geriewe vir 'n funksie kan ook vooraf gereël word en braaipakke en hout kan op die perseel gekoop word vir 'n behoorlike Suid-Afrikaanse braai langs die swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 36 resensies vir Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tennantstraat 4, Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 4, Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec9KNLlWsGJANDNdnmpwmaxrdbPeD8ANdw5ONqW2njvT471PRL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 4 Tennant Street Route 62 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.905831 20.715775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang