Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Stephen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great little stop-over for Barrydale with friendly staff and unexpected comfort. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstaande en 'n baie aangename ervaring. Barrydale Karoo Lodge is op 'n ander vlak wat kwaliteit van dienslewering aanbetref. Die lodge se kamers en fasiliteite is ongelooflik mooi en smaakvol toegerus. Die eienaars is duidelik ingestel op detail. Die restaurant se etes is baie bekostigbaar. Die ontbyt, wat ingesluit was by die koste van die verblyf, was vyfstergehalte. Eugene het op baie kort kennisgewing ingestem om ons verblyf met 'n aand te vervroeg. Volgende keer sal ons vir minstens twee aande daar tuisgaan. Ons wens vir Eugene en sy span alles van die beste toe met die lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel
Baie dankie vir u terugvoering. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete

Alison T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Would recommend this hotel. Enjoyed the stay. Good location, clean, delicious food. Good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Excellent in every way. This was great. I haven't come across such a clean, well-kept place in a long time. Service was excellent and very pleasant. Much compliments to Lizaan, who gave an excellent level of service, very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

A perfect place to stay on the R62. We were road tripping the R62 and only arrived late but we had so much fun. The accommodation was a delight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Luukse oornagstop. Ons het heerlik gebly. Die kamer was ruim met al die nodige "creature comforts". Selfs 'n haardroër. Warmkomberse en 'n paneelverwarmer het gehelp vir die karookoue. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent. Our stay was excellent, did not expect such a gem in Barrydale. The host was helpful, friendly, and hospitable. All we needed for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel
Thank you very much for your review. I hope that we can welcome you back soon in the near future. Kind Regards Owner

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Traditional and contemporary lodge. A nice and comfortable place with some contemporary elements that make the place just that bit different than other places.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel
Thank you for your reply. I hope that we can welcome you back in the very near future again. Kind regards, Eugene Coetzee

Almarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Elke oomblik geniet. Sal weer kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eugene
Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel
Baie dankie, Almarie. Hoop ons kan jou gou weer verwelkom hier by ons. Groete, Eugene

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 790
R 1 790 R 1 611
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 790
R 1 790 R 1 611
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 11, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8645e2d2e3d7cff3d853f3878b317bb663c8d6327b6f0440108132f49372cba561a55d7bc02f584c4cef4f54ef70a190ff4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 790 nouVanaf R1 611 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 11 Tennant Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.905007809141 20.717634558678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang