Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 25 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 11, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 560 R1 404 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel is op die gewilde Kaapse Roete 62 geleë en is 'n wonderlike oornagbestemming vir moeë reisigers.

Die lodge bied gaste 'n keuse van 9 luukse, individueel versierde en suite-kamers. Die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens, terwyl die badkamers óf storte óf 'n bad met 'n stort oorhoofs het. Elke kamer het gratis WiFi, 'n TV met satellietkanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee van die kamers is toegerus vir fisies gestremdes.

Gaste kan in die binnehof ontspan waar 'n plonspoel beskikbaar is. Straatparkeerplek word aangebied, asook veilige parkeerplek van die straat af agter die lodge.

Barrydale bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Magpie Art Collective, verskeie restaurante, winkels en asook wynkelders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Lorraine V
Saam met vriende
5.0
Excellent in every way. This was great. I haven't come across such a clean, well-kept place in a long time. Service was excellent and v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Peter A
Gesin met tieners
5.0
A perfect place to stay on the R62. We were road tripping the R62 and only arrived late but we had so much fun. The accommodation was a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Inge E
Saam met lewensmaat
5.0
Luukse oornagstop. Ons het heerlik gebly. Die kamer was ruim met al die nodige "creature comforts". Selfs 'n haardroër. Warmkomberse en 'n paneelverwa...
Sien meer
Jun 2024
Yvonne L
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Our stay was excellent, did not expect such a gem in Barrydale. The host was helpful, friendly, and hospitable. All we neede...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Traditional and contemporary lodge. A nice and comfortable place with some contemporary elements that make the place just that bit diff...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tennantstraat 11, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Barrydale Karoo Lodge - Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 560
R1 560 R1 404
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 560
R1 560 R1 404
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 11, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa38b5f78c82d5abd0e9db9e5d1cbb9ae71f5046186f32e4f48294255e91f27f53c91e5197816e7972b128ce00c6594c0a9cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 560 nouVanaf R1 404 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 11 Tennant Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.905007809141 20.717634558678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang