Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barrydale Karoo - Boutique Hotel

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 11, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 R1 575 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Barrydale Karoo - Boutique Hotel is op die gewilde Roete 62 geleë en is 'n lekker oornagplek vir moeë reisigers.

Dié gastehuis bied 'n keuse van 9 individueel versierde en suite-kamers. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens en die badkamers het storte óf baddens met oorhoofse storte. Elke kamer het WiFi, 'n TV met satelliet-kanale, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 2 kamers wat rolstoelvriendelik is.

Gaste kan in binnehof in die plonspoel ontspan. Parkeerplek is in die straat en ook agter die lodge beskikbaar.

Barrydale bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Magpie Art Collective, die Sanbona Wildreservaat, verskeie restaurante, winkels, en wynkelders.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Maryke L
Saam met lewensmaat
5.0
Beste diens. Barrydale is 'n lieflike dorpie, en die personeel is so gasvry. Alles was perfek.
Nov 2024
Stephen D
Saam met lewensmaat
5.0
Great little stop-over for Barrydale with friendly staff and unexpected comfort. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jaco H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande en 'n baie aangename ervaring. Barrydale Karoo Lodge is op 'n ander vlak wat kwaliteit van dienslewering aanbetref. Die lodge se kamers en ...
Sien meer
Sep 2024
Alison T
Saam met vriende
5.0
Would recommend this hotel. Enjoyed the stay. Good location, clean, delicious food. Good service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lorraine V
Saam met vriende
5.0
Excellent in every way. This was great. I haven't come across such a clean, well-kept place in a long time. Service was excellent and v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tennantstraat 11, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Barrydale Karoo - Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 575
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 11, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8645e2d2e3d7cff3d853f3878b317bb663c8d6327b6f0440108132f49372cba561a55d7bc02f584c4cef4f54ef70a190ff4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 11 Tennant Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.905007809141 20.717634558678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang