Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barry's Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Barry's Cottage bied gerieflike verblyf in Suiderstrand wat deel vorm van die Agulhas Nasionale Park waar die Indiese en Atlantiese oseane bymekaarkom by The Southern Tip of Africa.

Dié knus kothuis het slaapplek vir altesaam 7 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed sowel as 'n stapelbed bevat. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Sitarea met gemaklike sitplek en 'n binnebraai lei vanaf die kombuis. Boonop is daar 'n vermaakarea met 'n pooltafel. Die kothuis het geen TV of WiFi nie.

Deur die skuifdeure is daar 'n patio en buite die kothuis is daar 'n toegeboude braai-area met 'n buite-etenstafel. Plaaslike doendinge sluit visvang, kajakvaart, swem, voetslaanroetes en bergfietsry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Seemansweg 44, Suiderstrand, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Barry's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa70428c059ad3093f03d70d4ee06de4fd2eae864697e952a88fcd5aac8890054351772bd2d84176ffc1661d6d1741d295ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 44 Seemans Road Suiderstrand 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.815437343543 19.958369482635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang