Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bartholomew's Loft

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Justine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 53 resensies vir Bartholomew's Loft
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Percival B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percival B

Baie rustig.

Het baie lekker gebly, veilig en stil.

Bartholomew's Loft se terugvoer

Ons is so bly jy het jou verblyf geniet! Hoop om jou weer in die toekoms te sien. Lekker daggie daar en mooi bly!

Bartholomew's Loft
Elma D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D

Heerlike, privaat verblyf.

Die privaat binnetuin was regtig spesiaal.

Bartholomew's Loft se terugvoer

Ons is bly jy het tuis gevoel en ons tuintjie geniet!
Mooi bly.

Bartholomew's Loft
Ecp T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ecp T

Rustig.

Netjies en met vriendelike personeel.

Jan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V

Kon slaap, maar nie soos geadverteer nie.

Die kamer was geensins afgerond soos in die foto's nie. Die stort was 'n nagmerrie om warm en koud te balanseer, en die stort het net soos 3 klein straaltjies gespuit. Die motor moes buite staan een aand, want daar was nie parkeerplek beskikbaar nie.

Constant S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Constant S

Aangename kuier.

Parkeerplek 'n probleem omdat jy soms ander mense moet vra om hul voertuie te skuif as jy wil ry. In- en uitry soms baie moeilik. WiFi-sein baie swak. Personeel vriendelik en geriewe mooi.

Suzie C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Suzie C

Overall it was clean with a nice garden area and beds were comfortable but we were disappointed as we accommodated on different rooms to those booked.

We had specifically booked to stay in the loft as we were travelling with two parties and wanted to all be together. When we arrived, we were told we had been moved into some other rooms because the WiFi was not working in the loft. I don't feel it was as nice for our our group because there was no lounge and the kitchen was poorly equipped - eg no glasses, no ice. Also there was no toilet paper in the one bathroom. As it turned out, the WiFi didn't work in the rooms we were moved to anyway so we could have stayed in the loft. There was no one on site to assist with queries and the two contact numbers given, including the emergency one, went straight to voicemail.

Dirk B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk B

Baie geraas mense en (loodgieters).

Algehele omgewing. Ontvangskantoor lyk soos 'n straatkafee. Nie soos dit op die foto's lyk nie.

Juliet B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet B

Exactly what we were hoping for and more.

It was a lovely, clean and spacious cottage with an awesome garden. We felt so at home there. Lovely for a family. The only thing that was a slight negative is that the only bathroom was an on suit of the main bedroom. We were 3 adults sharing the cottage so a minor drawback, But I'd certainly go back and highly recommend it.

Debbie A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie A

Convenient

We had a lovely stay at Bartholomew's Loft. It was convenient and easy. They were very accommodating for me to check out later as I had to wait for the students to finish their NBTs. Will definitely recommend and stay there in future. Thank you.

Ruan M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan M

Lieflike eenheid met 3 kamers. Skoon. Goeie ligging. Vriendelike diens.

Ons het as 'n groep pelle hier kom bly en die eenheid was mooi versorg. Kamers was skoon en gemaklik. Die handvatsel van die toilet was gebreek so moes dit gereeld self regmaak. Die kombuis was ruim en het als gehad wat mens kort. Ongelukkig het die stoof jou geskok as jy 'n pan of pot gebruik het. Selfde met die elektriese ketel. As jy die ketel sonder skoene wou optel, het jy ook geskok. Anders as dit, was dit gerieflik en naby aan als.

Ecp T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ecp T

Netjies.

Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Malibongwe F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malibongwe F

Happy mood.

The venue is well positioned and safe.

Cornelia S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia S

Veilig en gerieflik.

Plek baie ruim met baie spasie en veilige parkering, maar plek was nie baie skoon nie en die kommunikasie was nie baie goed nie, kon ook nie 14:00 inboek nie omdat hulle nog besig was om skoon te maak, maar andersins geen klagtes.

Pinkie M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pinkie M

The lady at reception was very friendly. The room was clean and neat.

I enjoyed myself. The place is nice and cosy.

Doreen A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Pleasant stay in a very nice unit.

Well designed and furnished unit, very clean and classy style. Friendly and helpful staff. Lots of security measures, so I felt quite safe, but it does reflect the general level of crime in the town.

Adriaaan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaaan G

Het by hul ander blyplek tuis gegaan.

Dit was baie veilig en stil area waar ons gebly het. Baie lekker eenheid. Veilige parkering. Naby winkels en skole. En volledige DStv.

Christine M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

One of the best places to stay in Grahamstown, always so comfortable and homely.

Bartholomew's Loft is definitely one of our favourite places to stay in Grahamstown. Our last stay was in the Courtyard Suite which, as always, was spacious, homely and with all the extra comforts one would need. The service is always great and I love that the building is located in the older area of Grahamstown, surrounded by settler cottages.

Meryl D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl D

Prentjiemooi verblyf.

Goeie en veilige bestemming.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marius G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Pragtige plek en baie gerieflik.

Verblyf by Bartholomew's Loft was baie aangenaam. Pragtige ou geboue. Kamers baie mooi gemeubileer en baie gerieflik. Hoog aanbeveel.

Pieter R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Baie chic, classy, netjies en smaakvol!

Sien sterre.

Deon B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Baie goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Rupert S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rupert S

Ruim, gemaklik vir 'n aand of twee.

Ruim eenheid, maar effens onnet. Yskas het beter dae geken.

Sandy B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy B

Stunning.

Beautifully renovated, decorated and furnished, close to all amenities and extremely comfortable!

Marthie L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie L

Baie mooi met ou meubels.

Pragtige plek en meubels en gerieflike kuierplek.

Bartholomew's Loft se terugvoer

Thank you so much for your positive review. We appreciate the time you have taken to compliment us.

Bartholomew's Loft
Elma D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma D

Heerlik gebly!

Dis 'n baie keurige gastehuis, die plunger en koffie was 'n bonus!

Liz G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liz G

Perfect for our needs.

We were staying in Grahamstown for a child's sports tour, and the self-catering option was ideal. The beds were comfy, there was plenty of hot water, the kitchen was well-equipped. There was plenty of safe parking space for our (large) bakkie. I would definitely stay there again. The only minor complaint I have is that we could hear the neighbour's TV playing next door.

Elizabeth K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth K

Wonderful.

We enjoyed our stay. The staff were friendly, polite and helpful. The only problem is that there were spiderwebs on the windows and tissues under the dresser in the bedroom.

Gordon B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gordon B

Charming venue and helpful staff.

A charming and innovative guest house with some well considered extras. Some of the furnishings could be upgraded but in all it was clean and neat.

Berni L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berni L

Ons sal graag weer daar bly.

Pragtige selfsorg-eenheid. Vriendelike personeel.

Leon F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Baie oulik en netjies.

Lieflike, interessante plekkie. Baie netjies, met alles wat nodig is vir 'n gerieflike selfsorg-eenheid.

Vicki S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki S

Skoon, netjies en baie vriendelike mense.

Na 2 jaar se soek na verblyf in Grahamstad sal ons nooit weer by 'n ander plek gaan bly nie. Baie dankie!

Brigitte S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S

Most enjoyable stay at the Loft.

We had a most wonderful stay and the loft is fully equipped with all that is needed for a comfortable stay. Absolutely not going to stay anywhere else when we travel to Grahamstown again.

Sonja K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Ideale ligging en ruim kamers.

Die kamers is heerlik ruim en smaakvol gemeubeleer. Dit is definitief waarde vir geld.

Risa N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Risa N

So homely

I was really impressed and surprised with the accommodation. What an absolute pleasure to have stayed at this establishment. It has such a character of it's own and the photographs do not do the establishment justice. It was a home from home and has all the creature comforts, the kids also enjoyed the homely feeling whilst taking a break from boarding school. I could cook and relax in the nice small garden which makes a big difference during a stay over. Thank you so much, see you soon again.

Catherine B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B

Recommend this establishment.

Beautiful B&B and the service was excellent.

Karin K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Wonderlike ervaring.

Wens ek kon langer bly. Sal vir seker weer gebruik.

Thanda Dladla T - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thanda Dladla T

Thank you guys!!

You deserve the very best. Everything was 100% during my stay. You guys keep it up! :)

Obie O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Obie O

Baie goed. Sal hulle graag aanbeveel.

Dit was 'n plesier om daar te slaap. Die plek was smaakvol en baie skoon. Ons was vriendelik ontvang en wou vroeg die volgende oggend vertrek. Daar was iemand aan diens 6:00 om die hek oop te maak.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Steyn V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steyn V

Baie lekker gebly.

Die ontvangs was nie tip top nie. Ek sou sê die ontvangsdame kon ten minste saam met jou geloop het na jou eenheid toe. Ons kon ook aangebied het om te help met bagasie.

Johan L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Netjies en veilig.

Ek dink absoluut niks van Grahamstad nie. Die toerisme-kantoor was gesluit op die vakansiedag. Die pamflet met inligting oor wat om te sien, dui aan dat die Observatorium oop is op Saterdae terwyl dit toe blykbaar geensins oop is op Saterdae nie. Dis uiters pateties! Die dame by die toeriste-kantoor sê hulle het dit ook al opgeneem met die owerhede maar dit val op dowe ore. Swak! Baie goeie diens. Kos was lekker en daar was 'n goeie verskeidenheid.

Karien V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V

Pragtige, netjiese kothuis - keurig gemeubileer en 'n wonderlike ontbyt!

Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Sandra O - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O

Baie vriendelike ontvangs, en mooi skoon en netjies.

Vir sentrale verblyf was ons baie beïndruk met die netheid, skoonheid en ook die veiligheid. Ons is ook verwys na 'n baie lekker eetplek. Sal beslis weer daar oorbly!

Joost H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joost H

Mooi kuierplek en kan dit sterk aanbeveel.

Baie mooi outydse atmosfeer. Ontbyt was baie duur.

Lizl P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl P

Huislik, privaat en baie netjies.

Dit was heerlik om selfs met 'n besigheidsbesoek 2 dae van wegbreek te ervaar in 'n ander wêreld. Dit het gevoel soos die Franse of Italiaanse platteland. Baie mooi!

Ray G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray G

Beautiful accommodation at very good price.

The Loft was beautiful and comfortable. Parking was a little difficult in one section. The only downside was the proximity to a sleazy part of Beaufort Street. However, a fantastic place otherwise, very safe and clean, and good value for money.

Marie T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie T

Pragtige ou geskiedkundige gebou met goeie fasiliteite en goed-toegeruste kombuisie. Gasvrye ontvangs selfs op Sondagaand. Aan te bevele.

Gasvrye en hartlike ontvangs op 'n stil Sondagaand te midde van die Feesseisoen. Alles was netjies en die plek is veilig. Ons het dit geniet om daar te oornag.

Lientjie Y - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie Y

Really worth a visit.

Rooms were great, well equipped and the old house has a special charm. Very welcoming and accommodating. Thanks!

Andy M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy M

Great place to stay

Lovely comfortable place to stay. Excellent service form the owners and staff. Would highly recommend.

Isabel D - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D

Wat 'n aangename verrassing!

Beslis 'n gastehuis om aan te beveel in die baie mooi Grahamstad! Ons sal graag langer as slegs 1 dag hier wou spandeer!

Dranus V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dranus V

Redelik goed.

Sou tuingeriewe waardeer het. Skoon en goeie beddens.

Alison C - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison C

Neat, clean, comfortable and affordable

The loft was clean and tidy and contained everything we needed for our one night stopover. We had a very comfortable stay and would recommend it to our friends.

Vanaf
Vanaf R1 155
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 155
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Bartholomew-straat 1A, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkNDY5NjE4LWZiZDAtNDg3Zi04OGExLTRhOGVhNTcyMTZlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 155 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 1A St Bartholomew Street Grahamstown 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.313266 26.529854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang