Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bartholomew's Loft

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Percival B
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie rustig. Het baie lekker gebly, veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justine
Bartholomew's Loft
Ons is so bly jy het jou verblyf geniet! Hoop om jou weer in die toekoms te sien. Lekker daggie daar en mooi bly!

Elma D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike, privaat verblyf. Die privaat binnetuin was regtig spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justine
Bartholomew's Loft
Ons is bly jy het tuis gevoel en ons tuintjie geniet! Mooi bly.

Ecp T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Rustig. Netjies en met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2022

Kon slaap, maar nie soos geadverteer nie. Die kamer was geensins afgerond soos in die foto's nie. Die stort was 'n nagmerrie om warm en koud te balanseer, en die stort het net soos 3 klein straaltjies gespuit. Die motor moes buite staan een aand, want daar was nie parkeerplek beskikbaar nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Constant S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2022

Aangename kuier. Parkeerplek 'n probleem omdat jy soms ander mense moet vra om hul voertuie te skuif as jy wil ry. In- en uitry soms baie moeilik. WiFi-sein baie swak. Personeel vriendelik en geriewe mooi.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alistair C
1 nag Gesin met tieners
2.6
Jan 2022

Overall it was clean with a nice garden area and beds were comfortable but we were disappointed as we accommodated on different rooms to those booked. We had specifically booked to stay in the loft as we were travelling with two parties and wanted to all be together. When we arrived, we were told we had been moved into some other rooms because the WiFi was not working in the loft. I don't feel it was as nice for our our group because there was no lounge and the kitchen was poorly equipped - eg no glasses, no ice. Also there was no toilet paper in the one bathroom. As it turned out, the WiFi didn't work in the rooms we were moved to anyway so we could have stayed in the loft. There was no one on site to assist with queries and the two contact numbers given, including the emergency one, went straight to voicemail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk B
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Mei 2022

Baie geraas mense en (loodgieters). Algehele omgewing. Ontvangskantoor lyk soos 'n straatkafee. Nie soos dit op die foto's lyk nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Juliet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Exactly what we were hoping for and more. It was a lovely, clean and spacious cottage with an awesome garden. We felt so at home there. Lovely for a family. The only thing that was a slight negative is that the only bathroom was an on suit of the main bedroom. We were 3 adults sharing the cottage so a minor drawback, But I'd certainly go back and highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Convenient We had a lovely stay at Bartholomew's Loft. It was convenient and easy. They were very accommodating for me to check out later as I had to wait for the students to finish their NBTs. Will definitely recommend and stay there in future. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2021

Lieflike eenheid met 3 kamers. Skoon. Goeie ligging. Vriendelike diens. Ons het as 'n groep pelle hier kom bly en die eenheid was mooi versorg. Kamers was skoon en gemaklik. Die handvatsel van die toilet was gebreek so moes dit gereeld self regmaak. Die kombuis was ruim en het als gehad wat mens kort. Ongelukkig het die stoof jou geskok as jy 'n pan of pot gebruik het. Selfde met die elektriese ketel. As jy die ketel sonder skoene wou optel, het jy ook geskok. Anders as dit, was dit gerieflik en naby aan als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Justine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 155
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 155
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Bartholomew-straat 1A, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkNDY5NjE4LWZiZDAtNDg3Zi04OGExLTRhOGVhNTcyMTZlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 155 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 1A St Bartholomew Street Grahamstown 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.313266 26.529854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang