Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baruch Guest House Rhodes

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhodes-Noord-weg 35, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 504 R1 670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baruch Guest House Rhodes bied gehalteverblyf vir beide vakansiegangers en sakebesoekers. Dié luukse boetiekgastehuis is in Die Boord, Stellenbosch geleë en beskik oor 'n sprankelende swembad en 'n welige tuin.

Verblyf word gebied in 5 uniek ontwerpte kamers wat almal 2-3 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat maklik in twee enkelbeddens op versoek kan skei en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en dubbelwasbak. Boonop het die kamers 'n platskerm-TV asook tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n privaat stoep wat oopmaak na die tuin wat om die gastehuis vou.

'n Kontinentale en/of volledige Engelse ontbyt word daagliks in die eetarea bedien en kan met aankoms teen 'n ekstra koste bespreek word. Baruch Guest House Rhodes gebruik elektriese omsetters en sonpaneelstelsels om ten volle in werking te bly tydens beurtkrag of enige elektriese onderbrekings. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rhodes-Noord-weg 35, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baruch Guest House Rhodes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 504
R2 504 R1 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 504
R2 504 R1 670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhodes-Noord-weg 35, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a8f746fd815e0204567aa9b0921acce0809579bc2b2df5242269edb90ac2ad502a7fadec9b0a86fe836857cd9870909684f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 504 nouVanaf R1 670 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 35 Rhodes-Noord Road Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.949205338557 18.852484618873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang