Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baruch Guesthouse Lovell

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Karen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Dit is soos om huis toe te kom na 'n warm keteltjie tee wat prut op die stoof en boer-beskuit in die oond. Onvergeetlik. Die beste diens, kwaliteit kos, gerieflike kamer en daai ek-kom-huis-toe ondervinding nog ooit. Baruch oortref hulself in terme van smaakvolle dekor, so eie aan die geskiedenis en era wat dit verteenwoordig. Beslis die beste waarde vir geld. Die verblyf was die hoogtepunt van ons vakansie. Welgedaan eienaars, bestuurders en personeel van Baruch on Lovell. Ons sien julle beslis volgende jaar weer, sommer vir ons hele vakansie in die Kaap. Ai, hoe verlang ek nou terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2020

Kwaliteitverblyf. Die waterverhitting-stelsel maak geraas, wat steurnis veroorsaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Natalie
Baruch Guesthouse Lovell
Goeiemore Johan Dankie vir terugvoering. Dit was dit die geval in die booste kamer. Ek neem aan dit is waar jy tuisgegaan het. Ek sal ondersoek moet laat instel, dit is die heel eerste keer dat ons hierdie klagte kry. Ons het uiteraard die hele huis se warmwatersilinders op 'n hitte pomp stelsel om te verseker dat niemand ooit 'n koue stort sal hê nie. Ons sal kyk wat ons te doen staan. GM Baruch

Mari O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Baie goed, uitstekende diens en dekor. Besprekingsproses was maklik. Ontvangs was baie goed. Huis baie goed ontwerp en bediening van ontbyt baie goed. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lue-sinda C
1 nag
5.0
Okt 2017

The service at Baruch was amazing, friendly staff and very helpful. We all thank you for your excellent service. The food was amazing the service was beyond our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 761
R2 761 R2 347
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 761
R2 761 R2 347
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lovell-laan 29, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA586c05da8d6161f863287db6705e5ee0c80ad669247db1255fede4e84a7bb65a1f67ef37346b391cf4ce16a638cd59851cbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 761 nouVanaf R2 347 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 29 Lovell Avenue Die Boord 7613 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.948029 18.8470939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang