Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Basangoma Game Ranch

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Basangoma Game Ranch
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Werner K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Wonderlike wegbreek en pragtige uitsig.

As familie het ons ’n wonderlike tyd gehad. Pragtige wild is te sien reg van jou stoep af.

Chris E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Wonderlike wegbreek-plekkie.

Ons het baie lekker gebly in die groot huis. Dit is baie ruim en bied alles wat 'n mens nodig het vir 'n luukse wegbreek. Die huis het ook 'n fantastiese braai-area. Die gasvrou, Deidre, het persoonlik kom groet na ons aankoms en ek dink dit wys die professionalisme waarmee die lodge bedryf word aangesien sy nie op die perseel woonagtig is nie. Die huis het 'n fantastiese uitsig en die diere het digby die huis verbygeloop. Sal defnitief weer daar gaan bly en sal dit aanbeveel.

Hugo C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo C

Was ontspannend.

Dit voel of dit net jy is wat daar is, kids het die dam met die slide baie geniet.

Mike L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike L

Kop skoonmaak, wild paradys, waar die stilte vir jou skreeu.

Wildliefhebber se paradys, die stilte skreeu vir jou waar jy die mooiste donderweer in die natuur kan ervaar. Bekyk wild uit elke venster van die vertrek. Stop op die plato en word net stil. Die natuur neem jou in. Moet nooit gaan sonder verkyker!! Die stoep is jou woning in die vierslaapkamerhuis.

Erik O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O

Sprokie vir 'n stadskind.

Woorde kan nie die ervaring gestand doen nie. Die diere loop 100 m voor jou huis verby en die stilte en naggeluide is hemels. Akkommodasie is puik. Sal definitief weer daar bly

Willene D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willene D

We had a lovely weekend and spectacular view of the animals.

Money well spent, great accommodation and the quality time with my husband and son was priceless.

Carolin P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolin P

Fantasties.

Ongelooflike goeie ervaring. Baie netjies en skoon. Verskeie wild naby jou vanaf die stoep en uit die slaapkamer.

Bertie H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie H

Uitstekend!

Verblyf was skoon. Rustig en uitstekend. Heerlik gebraai en na die wild gekyk. Was regtig een vir die boeke en sal altyd daar gaan bly.

Rika V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

As jy wil wegbreek van die alledaagse gejaag, is dit die plek om te herlaai.

Die verblyf is van hoogstaande gehalte. Die verskeidenheid diere wat te sien is, is wonderlik en die rustigheid is uit hierdie wêreld. Ons gaan definitief weer daarheen.

Christiaan L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L

Fantasies.

Ons was by 'n rugby week in Vryheid en besluit om die stilte van die plaas en wild te verken. Baie beïndruk met die netheid van die eenheid. Netjies met pragtige uitsig van die omgewing en natuur. Was in die middel van die winter en het snoesig warm geslaap onder ons vereduvet. Meer as genoeg hout vir die kaggel. Kan Basangoma Game Ranch, 110% aanbeveel. Regtig waarde vir geld.

Hannelie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Baie gerieflike en gesellige verblyf.

Ons verblyf in hul baie gerieflike huisie was baie lekker rustig en gesellig. Daar was volop wild te sien - vanaf die stoep of terwyl jy in jou bed lê. Ons sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel.

Coreen H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen H

Pragtige wild om te sien.

Dit is 'n pragtige plek met baie wild om te sien. Sou dit op prys gestel het as die inligting om die perseel te betree voor die tyd aan ons gestuur was. Die feit dat die woning nie skoongemaak was nie, was baie teleurstellend.

Michiel M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel M

Die mooiste omgewing vir die lekkerste rus.

Wat 'n voorreg om met 'n koffie in die hand soveel verskillende soorte wild van die stoep af te kon sien. Die huis was pragtig skoon en het alles wat 'n mens nodig het. Die uil se geroep was die enigste geluid in die nag en die sterre - pragtig! Ons sal baie graag weer wil gaan!

Pieter K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Uitstekende ervaring, netjiese en skoon verblyf met ongelooflike uitsig.

Dit was 'n baie lekker ervaring en ons het die te kort tydjie baie geniet. Die verblyf was van bostaande gehalte en die uitsig uitstekend. Lekker om die wildlewe van so naby te aanskou. Was vir ons 'n baie groot bonus dat hulle troeteldiervriendelik was. Sal definitief weer daar wil oorbly.

Karen D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Hemel op aarde.

Dankie Deidre,die perfekte gasvrou. Perfekte omgewing. Chalet is baie goed ingerig, waarde vir geld.

Elmor V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmor V

It was heaven!

We really enjoyed our stay. Friendly host. Would like to visit again some day.

Iola E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iola E

Ongelooflike uitsigte.

Dit is 'n verskriklike mooi en rustige plek.

Philup P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philup P

Asemrowend.

Dit was baie aangenaam en ontspannend en die rustigheid was goed vir die siel. Ons het die verwelkoming geniet toe ons daar aangekom het.

Jane R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane R

A beautifully appointed, tranquil ranch and comfortable accommodation.

Lovely accommodation, comfortable and well worth the travel to get there and a perfect stop over between the MP Lowveld and Durban. The quiet beauty of the surrounds coupled with the abundance of healthy, diverse wildlife made for a relaxed and privileged stay. Our family will definitely make use of the well set-up and beautiful ranch again.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basangoma-wildsplaas, R33, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkMmIzOTk0LTE2OTgtNDBmMy04M2NjLWUwMTA0MzY0ODQ3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Basangoma Game Ranch R33 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -27.458808333333 30.646827777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang