Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Basil's Boma Bush Chalet

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Plaas S82, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Basil's Boma Bush Chalet is 'n lieflike selfsorgeenheid aan die rand van die Wieg van die Mensdom-erfenisgebied in Skeerpoort op die Witwatersrandbergreeks. Dit bied asemrowende 260 grade-uitsigte oor die bos, met 'n uitsig op die Magaliesburgberge. Dit is ook naby Hartbeespoortdam.

Dié chalet het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-hemelbed, sitplek en 'n kaggel. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die buite-boskombuis is met 'n eenplaatgasstoof, yskassie, ketel, breekware, eetgerei en braaitoebehore toegerus.

Die eenheid lei na 'n groot houtdek met sonstoele en 'n groot etenstafel en stoele. Daar is ook 2 skuifdeure aan weerskante wat lei na die plonspoelarea oorkant die ruim buiteboskombuis wat aaneen skakel met die groot bomabraai-area. Daar is ook 'n prettige grasdak-kroegarea waar gaste kan ontspan. Gaste kan in die privaat kouewater-plonspoel afkoel of om die boma ontspan. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Basil's Boma bied privaat masserings op die dek of by die kaggel binne die eenheid sowel as 'n romantiese bos-piekniek wat in die berg bedien word met 'n 260-grade-uitsig op die Magaliesberge en die Skeerpoortvallei. Dit is teen ekstra koste beskikbaar, prys op aanvraag.

Aktiwiteite in die omgewing sluit besoeke aan Chameleon Village, verkenning van die damwal, bootvaarte, Airboat Africa-uitstappies, Bill Harrop se warmlugballonvaarte, Segwati Game Reserve-vierwielmotorfietsritte, en Arrow Rest, wat vierwielmotorfietsry en boogskiet bied, in. Gedurende die seisoen wat strek van einde September tot November kan gaste ook aarbeie gaan pluk by Tangaroa Strawberry Farm and Restaurant wat in dieselfde pad is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R560, Plaas S82, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Basil's Boma Bush Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Plaas S82, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c99fa44212f86500e4d262eebd8ceb8ba9db280f9bf5e284b67fa8af7a5dee121e3cf35ba56e938dfcecd4aabbfe063ce25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 R560 Farm S82 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.815974543123 27.777838056166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang