Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bass Lake Country Lodge

Gastehuis
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Standaardkamer met stort
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n gedeeltelike uitsig oor die dam. Dit is 'n grasdakkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n grimeer- of werkstasie, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer word via trappe bereik.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is slegs vir die verblyf en daar is nie selfsorggeriewe nie.
Daar is wel 'n restaurant op die perseel en gaste mag nie hul eie kos en drankies saambring nie.
Let asb. dat die restaurant nie Kosher, Halaal, vegetariese of vegan-maaltye bedien nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is nie MTN-ontvangs by die lodge nie.
Let asb. dat seker kamers via trappe bereik word en die lodge is ongelukkig nie geskik vir gaste in rolstoele nie.
Swemhanddoeke is beskikbaar op versoek by ontvangs.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaardkamer met 'n bad
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en wasbak. Hierdie kamer is op die eerste verdieping van die hoofgebou.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die tariewe is slegs vir die verblyf en daar is nie selfsorggeriewe nie.
Daar is wel 'n restaurant op die perseel en gaste mag nie hul eie kos en drankies saambring nie.
Let asb. dat die restaurant nie Kosher, Halaal, vegetariese of vegan-maaltye bedien nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is nie MTN-ontvangs by die lodge nie.
Let asb. dat seker kamers via trappe bereik word en die lodge is ongelukkig nie geskik vir gaste in rolstoele nie.
Swemhanddoeke is beskikbaar op versoek by ontvangs.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
Deluxe Kamer
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grasdakkamer is in die hooflodge geleë. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is 'n grimeer- of werkstasie, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is slegs vir die verblyf en daar is nie selfsorggeriewe nie.
Daar is wel 'n restaurant op die perseel en gaste mag nie hul eie kos en drankies saambring nie.
Let asb. dat die restaurant nie Kosher, Halaal, vegetariese of vegan-maaltye bedien nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is nie MTN-ontvangs by die lodge nie.
Let asb. dat seker kamers via trappe bereik word en die lodge is ongelukkig nie geskik vir gaste in rolstoele nie.
Swemhanddoeke is beskikbaar op versoek by ontvangs.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Grand King Suite
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is apart van die res van die hooflodge en word deur die bos omring vir ekstra privaatheid. Dit het ook 'n privaat ingang. Die kamer het 'n grasdak, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n ovaalbad, instapstort en 'n aparte toilet. Die kamer het 'n grimeer- en werkstasie, 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit is nie vir selfsorg toegerus nie; gaste kan maaltye by die restaurant op die perseel geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is slegs vir die verblyf en daar is nie selfsorggeriewe nie.
Daar is wel 'n restaurant op die perseel en gaste mag nie hul eie kos en drankies saambring nie.
Let asb. dat die restaurant nie Kosher, Halaal, vegetariese of vegan-maaltye bedien nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is nie MTN-ontvangs by die lodge nie.
Let asb. dat seker kamers via trappe bereik word en die lodge is ongelukkig nie geskik vir gaste in rolstoele nie.
Swemhanddoeke is beskikbaar op versoek by ontvangs.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
2-Slaapkamer Deluxe-suite
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep van 4 gaste. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n privaat sitarea. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en elke badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die sitarea word deur die kamers gedeel en het 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is trappe na die kamer en dit is nie ingerig vir selfsorgverblyf nie. Gaste kan maaltye by die restaurant op die perseel geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die tariewe is slegs vir die verblyf en daar is nie selfsorggeriewe nie.
Daar is wel 'n restaurant op die perseel en gaste mag nie hul eie kos en drankies saambring nie.
Let asb. dat die restaurant nie Kosher, Halaal, vegetariese of vegan-maaltye bedien nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is nie MTN-ontvangs by die lodge nie.
Let asb. dat seker kamers via trappe bereik word en die lodge is ongelukkig nie geskik vir gaste in rolstoele nie.
Swemhanddoeke is beskikbaar op versoek by ontvangs.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R573/Moloto-weg, Erfdeel 64 Leeuwkloof, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33e44c91ab6bc68e5676f132bc79d0d4dfdb9dee9ae6d927aeefb718a38ae181c33aca7232b2b14647355f8733c69af4e99d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Off the Moloto Road/R573 Portion 64 Leeuwkloof 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.514191128847 28.490660190582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang