Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bass Lake Country Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Bass Lake Country Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leandri S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri S

Verskriklik lekker gekuier. Mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Ongelooflik lekker gekuier! Amazing mense en diens.

Theunis B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis B

Alles was netjies, skoon, baie vriendlike personeel!

Sien sterre.

Justin L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin L

Unforgettable memories.

Stay was exceptional and we were upgraded! Ella went out of her way to make this stay as memorable as possible! The food that was prepared by Chef Spencer was unbelievable! We will definitely be back for another memorable stay!

Mégan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mégan V

Wonderful weekend.

Very good service, very professional. We even got a room upgrade, which was a great surprise! The food is absolutely fantastic. There is also undercover parking for your car and they can wash your car at the end of your stay.

Steven L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven L

Great getaway.

Awesome staff, excellent food, will definitely return.

Moelelo S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moelelo S

Relaxed and friendly environment.

Nice stay, very quiet and relaxing, though no activities on site.

Lane L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lane L

Fantastic.

Great staff, good food, lovely setting.

Riaan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C

Puik! Bass Lake Private Akkommodasie is eenvoudig net puik!

Dis ons tweede besoek aan die lodge, en weereens was ons net van voor af beïndruk. Die staff is uitstekend, en almal gaan uit hulle pad uit om te verseker ons kuier was uit die boonste rakke. Die oord is besonder netjies en skoon, en die kos is uit 'n ander wêreld. Die chef en kombuispersoneel verdien beslis 'n baie groot kompliment. Die diens oor die algemeen is fantasties, ons sal baie beslis weer daar gaan kuier. Baie dankie aan al die staff wat verseker het dat ons 'n baie spesiale naweek gehad het. Julle is puik!

Gerhard K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Fantasties.

Baie mooi. Lekkerste kos!

Norah P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norah P

We enjoyed every bit of every moment.

Beautiful place and very clean, very nice service too.

Christo A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A

Aangenaam.

Vriendelike diens en puik geriewe het ons verblyf die moeite werd gemaak en word hoog aanbeveel.

Riaan C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C

Uitstekend!

Die personeel is fantasties, en het ’n groot bydrae gemaak tot ’n wonderlike wegbreek. Die kos was besonder fantasties, heerlik en smaakvol voorberei. ’n Mens kan sien daar is baie liefde, tyd en geld aan Bass Lake Lodge spandeer. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Marietjie D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Dis een awesome plek.

Vir seker baie meer as wat ek verwag het. Vir seker sal hulle my weer sien. Met die aankoms was ons hartlik verwelkom. Die diens is baie goed, mense is baie vriendelik. Glad nie spyt nie. Dis 'n moet sien en ervaar.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R573/Moloto-weg, Erfdeel 64 Leeuwkloof, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33e44c91ab6bc68e5676f132bc79d0d4dfdb9dee9ae6d927aeefb718a38ae181c33aca7232b2b14647355f8733c69af4e99d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Off the Moloto Road/R573 Portion 64 Leeuwkloof 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.514191128847 28.490660190582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang