Bass Lake Country Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R573/Moloto-weg, Erfdeel 64 Leeuwkloof, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bass Lake Country Lodge is 'n baarshengel-instansie wat 'n ontspanne wegbreek op 'n afgeleë plaas langs die R573/Moloto-weg bied.
Die lodge rus in die skade van die bome en bied luukse en suite-grasdakkamers wat slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort in elke kamer. Ander geriewe in die kamers sluit werkstasies, TV's, kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Sommige kamers word via trappe bereik.
Daar is 'n restaurant op die perseel en konferensiegeriewe vir 40 afgevaardigdes wat ook as 'n venue vir jaareindfunksies en partytjies gehuur kan word. Spanbou- en ander geleenthede kan ook hier afspeel.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, in die lieflike tuin of bos stap of op die perseel hengel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R573/Moloto-weg, Erfdeel 64 Leeuwkloof, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
- Gaste dink Bass Lake Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leeuwkloof Valley Bobbejaansberg Private Nature Reserve Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R573/Moloto-weg, Erfdeel 64 Leeuwkloof, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang