BassFeather Country Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Chantal R - Jun 2024
Algehele gradering
Dis ongelooflik mooi, die chalets is netjies en daar is niks wat kort nie.
Renier D - Mrt 2024
Algehele gradering
Verrassende, netjiese familie lodge.
Christina V - Jul 2023
Algehele gradering
Friendly stay.
Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig.
Elna B - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dalinda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Shane V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker visgevang.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Carlien G - Jun 2023
Algehele gradering
Onaangenaam.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Natasha S - Jul 2023
Algehele gradering
Nooit weer nie.
Lees meerMichiel V - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en vir seker 'n plek om weer voor te kuier.
Dalene L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, daar is net 'n probleem in die stort.
Renette F - Jul 2022
Algehele gradering
Road to resort very poor!
Johnny I - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Danita J - Jul 2022
Algehele gradering
Glad nie lekker nie.
Lees meerJan V - Aug 2021
Algehele gradering
Uit die dorp, rustigheid van die platteland, met gasvryheid van almal maak die bly net lekkerder.
BassFeather Country Lodge se terugvoer
Goeiedag Jan
Baie dankie vir die mooi & positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer! Ons is baie bly as jy jou kuiertjie by ons geniet het & dit was 'n voorreg om jou hier te kon hê. Mooi dag verder & kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete
Bassfeather Country Lodge Bestuur
Thelma H - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike en pragtige omgewing. Sal graag weer wil besoek.
BassFeather Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Thelma!
Baie dankie vir die goeie & positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Baie bly jy't jou kuiertjie by ons geniet & dit was ons voorreg om jou (julle) hier by ons te kon hê! Ons vra onverskoning vir die pad wat nie so mooi is nie, ons werk daaraan. Vriendelike groete Bassfeather Country Lodge Bestuur
Kom gerus weer :-)
Sibahle S - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing!
BassFeather Country Lodge se terugvoer
Good day Sibahle
Thank you for the kind & positive review, it is very much appreciated. We are glad you enjoyed your stay with us & it was our privileged to host you. Have a great day & come visit soon.
Kind regards
Bassfeather Country Lodge Management
Julia B - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely chalet and surroundings.
Denise B - Des 2021
Algehele gradering
BassFeather is baie mooi, netjies, netjiese huisie en volledig ingerig.
Bernard M - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtig, rustig, vriendelik.
Erika B - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik dankie!
BassFeather Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Ons is jammer dat die koffiewinkel nie oop was nie, maar ons hoop dat dit julle sal motiveer om weer hier by ons te kom kuier. Ons is baie dankbaar en bly julle het lekker hier by ons gebly.
BassFeather groete.
Gp G - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon gemaklik.
Janine C - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon. Ligging/pad na Lodge was net vir ons nie lekker nie, want ons was 2 meisies alleen.
BassFeather Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Ons is jammer dat die pad/ ligging nie vir julle lekker was nie.
Ons is baie dankbaar en bly julle het tog hier kom bly en ons hoop ons sien julle weer!
BassFeather groete.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Thomas K - Okt 2019
Algehele gradering
Die naam Country Lodge is misleidend aangesien dit net gewone chalets is.
Lees meerBassFeather Country Lodge se terugvoer
Beste Thomas,
Baie dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer.
Jammer vir die misverstand. Sover ek kon verstaan het u die situasie verstaan en het ons dit uitgeklaar. Chalet 4 en 6 se badkamers is presies dieselfde. Al wat van mekaar verskil is die dekor binne.Dus sou Nr. 4 ook heel moontlik 'n probleem gewees het.
Chalet 5, waarin u familie gebly het, se badkamer is oorgedoen en het 'n bad ook by. Dit is heelwat groter. Soos u dalk gesien het, is ons in die proses om Chalet 4 en 6 se badkamers dieselfde grootte te maak as Chalet 5.
Vriendelike groete
Lizzie Fichardt
Reynier C - Jun 2019
Algehele gradering
No service at all.
Johan M - Jul 2018
Algehele gradering
Mooi, stil omgewing.
BassFeather Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer hier by ons.
BassFeather groete.
Adele C - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig en genotvol.
BassFeather Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering en die kompliment word opreg waardeer. Sien uit na julle volgende kuier by ons.
BassFeather groete.
Helene C - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het heerlike gebly en is vriendelik ontvang.
BassFeather Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Dit raak regtig sommer onverwags ys-koud hier by ons. Jammer dat julle koud gekry het hier, sal plan maak om dalk ekstra komberse in die Chalets te sit. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.
BassFeather groete.
Marelize D - Des 2018
Algehele gradering
I am sure it is very enjoyable for fishing.
Lees meerBassFeather Country Lodge se terugvoer
Thank you very much for your feedback.
We are sorry to hear that we were unable to meet your needs. One of our larger chalet's might have been better to provide in your needs. kindly contact us directly regarding the pool, we would love to fix it. Hope you will give us another chance to come and visit us here.
BassFeather Greetings!
Isac M - Mrt 2017
Algehele gradering
Awesome, vars plaaslug.
BassFeather Country Lodge se terugvoer
Baie dankie Isac vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Hoop om julle volgende jaar weer te sien.
Bassfeather groete.
Michelle V - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was baie cosy en ons het lekker ontspan.
BassFeather Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Michelle. Ons waardeer jou insette opreg en is van plan om die badkamers groter te maak.
Bassfeather groete.
Corne K - Jul 2017
Algehele gradering
Verrassend aangenaam.
BassFeather Country Lodge se terugvoer
Baie dankie Corne vir jou terugvoering ons waardeer dit opreg. Weet nie of jy opgelet het nie maar agter die chalet is ons besig om die badkamer groter te maak. Al ons eenhede is self-sorg. Ons sit dus die koffie ens, in as 'n ietsie ekstra vir ons gaste.
Weereens baie dankie vir julle kuier by ons.
Bassfeather Groete.
Liezel B - Feb 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
BassFeather Country Lodge se terugvoer
Geagte Liezel,
Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer.
Sien uit na julle volgende kuier by ons.
Bassfeather groete.
Nicolene O - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
- Kapasiteit: 173 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waldo Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang