Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BassFeather Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 38 resensies vir BassFeather Country Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Chantal R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal R

Dis ongelooflik mooi, die chalets is netjies en daar is niks wat kort nie.

Die chalets is baie koud vanweë die lieflike "bos" ligging. Dit was heerlik dat daar elektriese warmkomberse en verwarmers was. Alles was baie netjies, die matrasse van uitstekende kwaliteit en daar was genoeg warm water. Ek het heerlik gebly.

Renier D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier D

Verrassende, netjiese familie lodge.

Ek en my kollega het reguit na die chalet gegaan en gaan slaap vir 'n vroeë volgende oggendprogram. Die water was warm en die chalet netjies.

Christina V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V

Friendly stay.

Pleasant stay with friendly people. Very clean and the units are well-equipped. Would have preferred the entertainment area to be open on Saturday afternoon/evening to have something to do, but all good, and enjoyed our stay.

Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Rustig.

Die diens van die eienaars was voortreflik. Ek het 'n probleem gehad en hulle regstelling het my stoutste verwagtinge oortref.

Elna B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna B

Waarde vir geld.

Die plekkie was skoon en netjies. Klein, maar toegerus met alle nodighede.

Dalinda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dalinda S

Ontspannend.

Baie basies, sal aanbeveel dat die yskas aangesit word voor aankoms.

Shane V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shane V

Rustig en lekker visgevang.

Wens bestuur wil weer betrokke raak by die plek, los alles in werkers se hande en dit is nie altyd 'n goeie ding nie. Dit is 'n pragtige plek en ons het lekker gekamp, maar daar is issues.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Carlien G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Carlien G

Onaangenaam.

Die advertensie was misleidend.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Natasha S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Natasha S

Nooit weer nie.

Plekke is glad nie op standaard nie, krane lek, stort spuit meer water buite as in stort, vir R740 per nag as ek geweet het dis die toestand van die eenhede sou ek eerder in Bethlehem gaan bly het. Geen skoonmaak of aanbiedinge vir skoonmaak nie, die pad na die eenheid is hoogs gevaarlik, pad en ligging, sal nie 'n enkele persoon aanraai om die pad te ry nie, dink vir seker verblyf se prys is heeltemal te hoog vir die eenheid.

Michiel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel V

Dit was baie lekker en vir seker 'n plek om weer voor te kuier.

Groot of klein sal dit geniet, selfs nuwe verliefde paartjies.

Dalene L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dalene L

Baie lekker gebly, daar is net 'n probleem in die stort.

Die badkamer is pragtig, maar daar is geen uitlaat vir die water wanneer jy stort nie, die stort het geen skuinsteval nie, en dit loop die hele huisie vol. Daar was geen fan nie, dit was baie warm in die chalet, die yskas was nie aangeskakel nie, en was nog vuurwarm en onaangeskakel toe ons arriveer om 15h00.

Renette F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renette F

Road to resort very poor!

Road to resort very poor and felt unsafe.

Johnny I - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johnny I

Dit was uitstekend.

Het my dae terdeë geniet en sal graag weer daar wil tuisgaan.

Danita J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Danita J

Glad nie lekker nie.

Die pad soontoe was verskriklik sleg. Die stoeltjies buite die vertrek was baie bad om op te sit. Daar's nie 'n stoof of tweeplaatstofie om iets gaar te maak nie. Die aircon het nie goed gewerk nie - dit was bitterlik koud. Sou dink hul sal ekstra komberse iewers hê. Ons het 'n dag voor die tyd huistoe gegaan. Daar was niemand by die hek nie - so die sekuriteit was non-existent toe ons uitgegaan het, ek het die sleutel maar aan die deur gehang van die reception kamertjie. Ons het gedink daar's dalk 'n restaurant of kroegie waar ons kon gaan sit, maar daar was niemand nie. Die toilet het gelek, so die matjie voor die toilet was papnat. Met ons aankoms het die persoon by die hek ons gaan wys waar ons huisie is. Toe ons daar kom, het hy weggestap - nie vir ons enige verdere inligting gegee oor die plek nie.

Jan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Uit die dorp, rustigheid van die platteland, met gasvryheid van almal maak die bly net lekkerder.

Ligging skep vir die wat op tegnologie staat maak bietjie van 'm uitdaging, maar as jy rus en vrede soek boek hier in. Besigtig volstruis, zebras en bokke van naby terwyl jy bietjie lyn kan nat maak en vis vang.

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Goeiedag Jan
Baie dankie vir die mooi & positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer! Ons is baie bly as jy jou kuiertjie by ons geniet het & dit was 'n voorreg om jou hier te kon hê. Mooi dag verder & kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete
Bassfeather Country Lodge Bestuur

BassFeather Country Lodge
Thelma H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma H

Gerieflike en pragtige omgewing. Sal graag weer wil besoek.

Die pad is effens sleg na die venue.

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Goeie dag Thelma!

Baie dankie vir die goeie & positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Baie bly jy't jou kuiertjie by ons geniet & dit was ons voorreg om jou (julle) hier by ons te kon hê! Ons vra onverskoning vir die pad wat nie so mooi is nie, ons werk daaraan. Vriendelike groete Bassfeather Country Lodge Bestuur

Kom gerus weer :-)

BassFeather Country Lodge
Sibahle S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibahle S

Amazing!

We had an amazing stay and very pleasant.

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Good day Sibahle

Thank you for the kind & positive review, it is very much appreciated. We are glad you enjoyed your stay with us & it was our privileged to host you. Have a great day & come visit soon.

Kind regards
Bassfeather Country Lodge Management

BassFeather Country Lodge
Julia B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julia B

Lovely chalet and surroundings.

We just stayed 1 night but really enjoyed the chalet and the nature around us.

Denise B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denise B

BassFeather is baie mooi, netjies, netjiese huisie en volledig ingerig.

Die lodge is pragtig, maar die pad na die lodge was aaklig, sommige plekke onrybaar.

Bernard M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard M

Pragtig, rustig, vriendelik.

Dankie vir 'n heerlike naweek, BassFeather, sien julle vIr seker weer.

Erika B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika B

Heerlik dankie!

Sou net graag wou hê die restaurantjie mos oop wees, maar verder heerlik gebly, geswem en die mooiste uitsig. Dankie!

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Ons is jammer dat die koffiewinkel nie oop was nie, maar ons hoop dat dit julle sal motiveer om weer hier by ons te kom kuier. Ons is baie dankbaar en bly julle het lekker hier by ons gebly.

BassFeather groete.

BassFeather Country Lodge
Gp G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gp G

Skoon gemaklik.

Vriendelike diens. Skoon verblyf.

Janine C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janine C

Netjies en skoon. Ligging/pad na Lodge was net vir ons nie lekker nie, want ons was 2 meisies alleen.

Sien sterre.

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Ons is jammer dat die pad/ ligging nie vir julle lekker was nie.
Ons is baie dankbaar en bly julle het tog hier kom bly en ons hoop ons sien julle weer!
BassFeather groete.

BassFeather Country Lodge
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Thomas K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Thomas K

Die naam Country Lodge is misleidend aangesien dit net gewone chalets is.

Ons het chalet nommer 4 bespreek en dit is so bevestig per e-pos met ons. Toe ons daar kom toe is chalet nommer 4 nie vir ons beskikbaar nie en word ons in chalet nommer 6 ingesit. Chalet 6 se badkamer is skaars 3 vierkante meter groot terwyl chalet 4 se badkamer sowat 20 vierkante meter groot is. Ek kon nie daar stort nie want dit was te klein. Ek moes van die publieke ablusies gebruik maak om te gaan stort. Ek is van mening dat hulle my vooraf in kennis moes gestel het van die situasie sodat, indien ek wou, ek my verblyf reëlings kon gewysig het. Lizzie, die ontvangsdame, het aan my probeer verduidelik hoekom ons moes skuif maar toe was dit mosterd na die maal. Nie tevrede nie.

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Beste Thomas,

Baie dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer.

Jammer vir die misverstand. Sover ek kon verstaan het u die situasie verstaan en het ons dit uitgeklaar. Chalet 4 en 6 se badkamers is presies dieselfde. Al wat van mekaar verskil is die dekor binne.Dus sou Nr. 4 ook heel moontlik 'n probleem gewees het.

Chalet 5, waarin u familie gebly het, se badkamer is oorgedoen en het 'n bad ook by. Dit is heelwat groter. Soos u dalk gesien het, is ons in die proses om Chalet 4 en 6 se badkamers dieselfde grootte te maak as Chalet 5.

Vriendelike groete
Lizzie Fichardt

BassFeather Country Lodge
Reynier C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Reynier C

No service at all.

We arrived at 13:30 to find out our room has not been cleaned and that another guest's stuff was still in the room. No daily cleaning services. Otherwise the stay was pleasant. Can't fault anything else.

Johan M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Mooi, stil omgewing.

'n Baie mooi, goed toegeruste eenheid in 'n baie veilige omgewing. Vriendelike gasvrou en gasheer. Baie behulpsaam.

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer hier by ons.

BassFeather groete.

BassFeather Country Lodge
Adele C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C

Heerlik rustig en genotvol.

Ons gasvrou was baie vriendelik, hartlik en akkommoderend. Sy het selfs ons spesiale versoeke toegestaan (soos om haar kombuis te gebruik vir dis wat ons wou voorberei wat nie in die oondjie van die eenheid gepas het nie) en uit haar pad uit gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering en die kompliment word opreg waardeer. Sien uit na julle volgende kuier by ons.

BassFeather groete.

BassFeather Country Lodge
Helene C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helene C

Ons het heerlike gebly en is vriendelik ontvang.

Ons het in die eenvertrek-chalet gebly. Die chalets is heel goed toegerus. Ons was net nie voorbereid op hoe koud dit kan word nie! Daar was wel 'n verwarm in die chalet, maar ek sou aanbeveel gaste bring ekstra komberse en dalk 'n warmwatersak of twee. Die ontbyt was heerlik en baie goeie waarde vir geld.

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Dit raak regtig sommer onverwags ys-koud hier by ons. Jammer dat julle koud gekry het hier, sal plan maak om dalk ekstra komberse in die Chalets te sit. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.

BassFeather groete.

BassFeather Country Lodge
Marelize D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marelize D

I am sure it is very enjoyable for fishing.

Nice grass around the fishing area with plenty of shade. Clean accommodation but very basic. No actual bathroom, the shower is in the one room living area. Swimming pool not heated as advertised and green. Nothing else to do than fishing. But again I am sure for fishing purposes the place is beautiful. We wanted it as an overnight destination back home from the seaside and it was too basic for our needs.

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Thank you very much for your feedback.

We are sorry to hear that we were unable to meet your needs. One of our larger chalet's might have been better to provide in your needs. kindly contact us directly regarding the pool, we would love to fix it. Hope you will give us another chance to come and visit us here.

BassFeather Greetings!

BassFeather Country Lodge
Isac M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Awesome, vars plaaslug.

Lekker plek om te bly as jy Bielie Mielie blyplek soek.

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Isac vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Hoop om julle volgende jaar weer te sien.

Bassfeather groete.

BassFeather Country Lodge
Michelle V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V

Dit was baie cosy en ons het lekker ontspan.

Die plekkie is baie lekker, net een ding: Die badkamer is baie klein en die stort ook klein. Maar verder was dit baie aangenaam en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Michelle. Ons waardeer jou insette opreg en is van plan om die badkamers groter te maak.

Bassfeather groete.

BassFeather Country Lodge
Corne K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corne K

Verrassend aangenaam.

Voorstelle: verander badkamer uitleg (bietjie beknop en geen blad om goed op te sit nie), dink om plank vloere met sementblad te vervang want daai planke raas vreeslik. Geriefliker beddens en meer koffiesakkies! Verder het ons heerlik gekuier!

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Corne vir jou terugvoering ons waardeer dit opreg. Weet nie of jy opgelet het nie maar agter die chalet is ons besig om die badkamer groter te maak. Al ons eenhede is self-sorg. Ons sit dus die koffie ens, in as 'n ietsie ekstra vir ons gaste.

Weereens baie dankie vir julle kuier by ons.

Bassfeather Groete.

BassFeather Country Lodge
Liezel B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

Gemaklik.

Ek sal beslis julle aanbeveel. Vreeslike mooi en netjiese plek. Bietjie onveilig vir ons laat nag van dorp na julle ry. Die matrasse net vreeslik ongemaklik. Ons het ander beddens se matrasse bo op mekaar gepak. Verder is personeel great en ons sal julle weer bespreek.

BassFeather Country Lodge se terugvoer

Geagte Liezel,
Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer.
Sien uit na julle volgende kuier by ons.
Bassfeather groete.

BassFeather Country Lodge
Nicolene O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene O

Baie rustig.

Rustige atmosfeer, en gerieflik.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 173 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waldo Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf30c509034d0f79a56f31e3e55d52c2f2e4f1bb96bd49ecafbb7aa8302430a315c915c1189ad45e84e2c3d2df30e62a447a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 38 5 1 4 Farm Waldo Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.8125 28.505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang