Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BassFeather Country Lodge

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Chantal R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Dis ongelooflik mooi, die chalets is netjies en daar is niks wat kort nie. Die chalets is baie koud vanweë die lieflike "bos" ligging. Dit was heerlik dat daar elektriese warmkomberse en verwarmers was. Alles was baie netjies, die matrasse van uitstekende kwaliteit en daar was genoeg warm water. Ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Verrassende, netjiese familie lodge. Ek en my kollega het reguit na die chalet gegaan en gaan slaap vir 'n vroeë volgende oggendprogram. Die water was warm en die chalet netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Friendly stay. Pleasant stay with friendly people. Very clean and the units are well-equipped. Would have preferred the entertainment area to be open on Saturday afternoon/evening to have something to do, but all good, and enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf
4.4
Jun 2023

Rustig. Die diens van die eienaars was voortreflik. Ek het 'n probleem gehad en hulle regstelling het my stoutste verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elna B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Waarde vir geld. Die plekkie was skoon en netjies. Klein, maar toegerus met alle nodighede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dalinda S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2023

Ontspannend. Baie basies, sal aanbeveel dat die yskas aangesit word voor aankoms.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Shane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2023

Rustig en lekker visgevang. Wens bestuur wil weer betrokke raak by die plek, los alles in werkers se hande en dit is nie altyd 'n goeie ding nie. Dit is 'n pragtige plek en ons het lekker gekamp, maar daar is issues.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Carlien G
1 nag Gesin met tieners
1.8
Jun 2023

Onaangenaam. Die advertensie was misleidend.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
1.8
Mei 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 173 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waldo Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf30c509034d0f79a56f31e3e55d52c2f2e4f1bb96bd49ecafbb7aa8302430a315c915c1189ad45e84e2c3d2df30e62a447a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 38 5 1 4 Farm Waldo Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.8125 28.505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang